STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25037
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ons liefdesverhaal het by ’n verjaardagpartytjie begin, maar ons troubeplanning het ons storie nog dieper en meer spesiaal gemaak. Elke detail van ons troue is met liefde gekies—van ons venue Bella Vista wat vir ons rustigheid en betekenis ingehou het, tot die dekor wat ons persoonlikhede en ons liefde weerspieël.
Cirstie se trourok simboliseer eenvoud, elegansie en haar drome van kleins af, terwyl Renier se troupak en styl die man weerspieël het wat altyd langs haar sal staan. Ons dekor vertel ons storie: warm, opreg en vol liefde.
Wat hierdie dag vir ons besonders gemaak het, is nie net hoe dit alles saam afgerond het nie, maar wat dit beteken het —’n viering van liefde, vriendskap en ’n belofte om mekaar elke dag te kies maak nie saak wat op ons pad mag kom nie.
Ons verhouding is gebou op liefde, respek en ’n diep vriendskap. Saam lag ons, groei ons en ondersteun ons mekaar deur alles wat die lewe bring. Ons troue simboliseer nie net ’n belofte vir vandag nie, maar ’n keuse vir elke dag vorentoe.
As julle vir ons stem, stem julle vir ’n ware liefdesverhaal—eg, opreg en vol hoop vir die toekoms. ❤️
Diensverskaffers:
- Blomme: Good O’wl days and exclusive events
- Bruidegom-pak: Oriental plaza
- Dekor: Bella Vista Wedding Venue
- Fotograaf: Gina Strydom Photography
- Gaste Geskenke: Riekie Wessels
- Grimering: Houlson Beauty Professional Make up and hair
- Hare: Houlson Beauty
- Huweliksbevestiger: Dirk Human
- Juweliersware: Sterns
- Trouring: Sterns
- Troukoek: Frangipani
- Koördineerder: Wikus van Bella Vista venue
- Musiek: Magnetic Vibes DJ
- Platejoggie: Magnetic Vibes DJ
- Skoene: Oriental plaza
- Trourok: Bella Mérie Bridal an Beauty
- Venue: Bella Vista Wedding Venue
- Paartjie se verblyf: Bella Vista Wedding Venue
- Vermaak: Magnetic Vibes and DJ
- Vervoer: Eie vervoer
- Videograaf: Charne Buys
- Huwelik kontrak: Truter & Crous Wiggel Attorneys
- Wittebrood plek: Magaliespark holiday park

