Damian & Xané Basson

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25142


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons troue het ons gereël in drie maande! Ek was selfs geskok gewees toe alles klaar gereël was. Alles het so mooi uitgedraai. My trourok was elegant, swaar maar net te pragtig, ek het die rok gehuur, die rok was wit, spaghetti straps met die mooiste lace wat oor die materiaal gevloei het, my man se troupak was beige en wit, ons het nie gegaan met die tradisionele troupakke nie, hy het die camo broek, wit knopies hemp en vellies gedra (net te handsome vir woorde). Ons het by Casablanca Manor getrou in Pretoria, ons trou organiseerder (Kobus Vermaak) het ons met soveel gehelp, van dekor na kos, die DJ en fotograaf, as ek ons dag kon oorgehad het sou ek! Wat vir my baie spesiaal was, was hoe glad alles verloop het, al het dit gereën en al was dit koud, sal ek niks wil verruil met hoe die dag verloop het nie. Ek het laat ons DJ ń stem boodskap speel vir my man net voordat ek die paadjie afgestap het, en kan ek net sê, ek sal sy reaksie met my hele hart koester.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Casablanca Manor
      • Bruidegom-pak: Mr Price Clothing
      • Dekor: Casablanca Manor en Shein
      • Fotograaf: Rina Coetzee
      • Gaste Geskenke: My tannie, Wilna Deysel
      • Grimering: Wild Lenghts
      • Hare: Wild Lengths
      • Huurdienste: Photoboo- Thing
      • Huweliksbevestiger: Ds Anneline Geyer
      • Juweliersware: Shein
      • Trouring: Sterlings
      • Troukoek: Casablanca Manor
      • Koördineerder: Kobus vermaak (Casablanca Manor)
      • Musiek: Casablanca Manor
      • Platejoggie: Casablanca Manor (Corné)
      • Skoene: Shein en Vellie boutique
      • Skryfbehoeftes: PNA
      • Strooimeisie-rokke: Leonie Architto Rokke
      • Trourok: Leonie Architto Rokke
      • Venue: Casablanca Manor
      • Paartjie se verblyf: Casablanca Manor
      • Vermaak: Casablanca Manor
      • Huwelik kontrak: Ds Anneline Geyer
      • Wittebrood plek: Nog nie op wittebrood gegaan nie.