Dandré & Vicky Brand

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25139


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons het op 5 Maart 2021 ontmoet met ʼn eenvoudige vraag… “Kan jy dans?”

      Almal wat ons ken het al die res van daai storie gehoor, so ons gaan hom nie hier herhaal nie.

      Maar van daai oomblik af het ons ʼn vriendskap, sowel as ʼn verhouding begin bou.

      ʼn Verhouding wat uit liefde, baie lag en vreugde bestaan.

      Die Here het ons op mekaar se pad gebring in ʼn tyd waar ons mekaar die meeste kon waardeer.

      Ons het altwee besef dat ons liefde gevind het vir ons menswees en vir die eerste keer het ons ervaar hoe ʼn mens vryheid in ʼn verhouding kan hê as iemand jou werklik vir jou lief het.

      Diensverskaffers:

      • Fotograaf: FinePixel Photography
      • Grimering: Chané Niemandt
      • Hare: Nicole Barnard
      • Trouring: Style Jewellers
      • Troukoek: Manties Munchies
      • Skoene: Plaaspad Vellies
      • Trourok: Lubellos Bridal
      • Venue: Stable View Venue
      • Videograaf: FinePixel Media