Erastus & Marista Klaasen

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25094


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons het doelbewus in Mei getrou — die maand waarin die weer sag is, die kans op reën klein is, en die hitte nie ’n mens laat sweet nie. Ons venue, The Barn, het die mooiste rustieke atmosfeer geskep.

      Ek het my droomrok by die Spoggerige Wedding Boutique gekry, ’n elegante ontwerp deur Jenny Yoo, en my man het ongelooflik stylvol gelyk in sy black-tie pak. Wat ons dag nóg meer besonders gemaak het, is dat die venue in Harties geleë is — ’n plek wat vir ons albei van kindsbeen af altyd ’n opwindende uitstappie en kosbare herinneringe was.

      Dit was die perfekte dag, op die perfekte plek, saam met die perfekte persoon.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Cafe Fleur
      • Bruidegom-pak: Black Tie
      • Dekor: Cafe Fleur
      • Fotograaf: The Tiemensmas
      • Gaste Geskenke: Neute van Jasmyn in Harties
      • Grimering: JBM Artistry
      • Hare: JBM Artistry
      • Huurdienste: Event Bliss – Floral wall
      • Huweliksbevestiger: Pastoor Andre. Lede in Christus gemeente
      • Juweliersware: The Diamond Collective
      • Trouring: The Diamond Collective
      • Troukoek: Chateau Gateaux
      • Koördineerder: Sarel van The Barn @ Redstone
      • Musiek: EMC Production
      • Skoene: Fynbos
      • Strooimeisie-rokke: Mi Bella Bridemaid
      • Trourok: The Wedding Boutique SA
      • Venue: The Barn @ Redstone
      • Paartjie se verblyf: The Barn @ Redstone
      • Videograaf: Brendan Paul Productions
      • Huwelik kontrak: Jolanda Lemmer
      • Wittebrood plek: Veranda Paul Et Virginie Mauritius