STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25046
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ek en Ernst het vroeër in die jaar besluit ons wil bitter graag trou nadat ek besluit het om in Saudi Arabia te gaan werk. Ek het my hele troue vanuit Saudi beplan en dit was sprokiesmooi. Die enigste voorwaarde was hy mag nie in ‘n navy pak opdaag nie… Anders trou ons nie 😂
Ek is mal oor blomme en helder kleure en alles was presies soos ek daarvan gedroom het. My rok was op die nippertjie klaar. Elke fyn detail was spesiaal en die reën op ons troudag was ‘n groot seën. Alles het perfek gepas en die kos was fantasties.
Diensverskaffers:
- Blomme: Daisy Flowers
- Bruidegom-pak: Metro
- Dekor: Harvest Decor
- Fotograaf: Velani Venter
- Gaste Geskenke: Ducaldi bakes
- Grimering: Angelic Allure
- Hare: Luna Hair
- Huweliksbevestiger: Pastoor Dirk Enslin
- Juweliersware: Silver Emporium
- Trouring: Pure Jewelery
- Troukoek: Jessica bakes and cakes
- Koördineerder: Barn at Redstone
- Musiek: Gauteng DJ
- Platejoggie: Gauteng DJ
- Skoene: Ten Feet
- Skryfbehoeftes: Harteliefie
- Strooimeisie-rokke: Self laat maak
- Trourok: Anina Eloff
- Venue: The Barn at Redstone
- Paartjie se verblyf: The Barn at Redstone
- Videograaf: Velani Venter
- Wittebrood plek: Beacon Isle

