Francois & Michaela Mostert

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25141


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons dag was soos iets uit ‘n sprokiesverhaal. Vandat ons die oggend begin het, tot die volgende oggend toe ons eers 4 uur gaan slaap het, was ons albei op Cloud 9 gewees. Ons het ons droom troue beplan in ‘n jaar en ‘n half, maar dit was elke tranedal en die leë bank rekening werd. Shein was ook natuurlik my beste vriend gewees vir die klein dekor items. Ek en my ma het ook al ons stationary ge-DIY. Ek (wat maar n plain persoon is) het regtig pragtig gevoel in my rok. My man het vreeslik smart gelyk in sy swart en groen pak. Nadat al die formaliteite verbei is, het ons almal saam die aand geniet, glow-in-the-dark stokkies uitgehaal, en die hele aand om gedans.

      Diensverskaffers:

      • Bruidegom-pak: Parktown Stores
      • Fotograaf: Infintity Times Infinity Productions
      • Grimering: Goddess Gaze Beauty Studio
      • Platejoggie: Ruan Buys
      • Trourok: Cinderelles bridal Corner
      • Venue: Colesseum Reale