STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25146
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ek en my man ken mekaar al ‘n leeftyd. Ons het verloof geraak op 27 Mei 2025 so daar was letterlik vyf maande om die troue te beplan.Ons het ‘n plaaslike trou beplanner gekry om te help asook my vriende en familie.
Trourok en troupak was gehuur in Kaapstad. Wat hierdie troue so spesiaal maak is dat ons so baie seëninge ontvang het. Ons het nie net ‘n troue beplan nie, maar ook ons nessie saam beplan.
Dit is nie ‘n grap om te trou en bou nie, maar met die hulp van ons wonderlike Hartsvriende het ons dit gemaak. En vandag is ons gelukkiger as ooit saam.
Diensverskaffers:
- Blomme: Sbetta Albertyn
- Bruidegom-pak: Mr Suite Hire
- Dekor: Wilmie Doman
- Fotograaf: Mr John Naidoo
- Grimering: Miss Lamburg van Malmesbury
- Hare: Leony Patience
- Huweliksbevestiger: Ds.W.Ficks
- Juweliersware: Temu
- Trouring: You Love This South Africa
- Troukoek: Geskenk vanaf Hartsvriende
- Platejoggie: DJ Matthew De Bruin
- Skoene: Temu
- Strooimeisie-rokke: Shein
- Trourok: Little Things Big Moments
- Venue: N Otto Gemeenskap Saal
- Vervoer: Besties se voertuie
- Wittebrood plek: Hermanus Beach Club

