Jandries & Lee-Marie Fourie

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25078


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons trou dag was n viering van liefde, kleur en die teenwoordigheid van God,ons sprokies verhaal,waar alles in plek geval het soos dit bedoel was.

      My trourok,toe ek hom aanpas,het ek trane gekry en geweet die is my rok. Iets wat ek oor gedroom het toe ek ‘n klein meisie was,ek het soos ‘n prinses gevoel,so kosbare oomblik met die wete dat ek met my beste maatjie gaan trou,in die rok.

      My man, Jandries het ‘n swart,tydlose en elegante pak gedra. Toe ek hom sien was my hart rustig en kinderlik opgewonde terselfdertyd,dat hy my man word, vir altyd. Die beste gevoel !

      Ons venue was vir ons die mooiste plek,maar die kerkie het uitgestaan. God se teenwoordigheid het ons gevoel, ‘n heilige vrede en warmte. Dit was vir ons ongelooflik spesiaal.

      Die dekor en blomme was baie mooier en perfek as wat ons ooit sou kon beplan of dink. Die pienk en oranje kleure met helder kleur blomme by het die saal vrolik gemaak en warm laat voel. Baie beter as ons inspirasie of drome. Minimalisties maar net genoeg.

      Iets spesiaal vir ons. Ons “First Dance” was op Whiskey To My Soul,wat Jandries gekies het vir ons,ons het stadig gedans en net alles ingeneem dat ons nou man en vrou is, en dat dit vir ons die beste dag is.

      Ons het mekaar heeldag herinner
      ” Neem net gou die oomblik in”. Dit het gevoel asof tyd vir ons stil gaan staan het.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Esmé’s Decor en Flowers
      • Bruidegom-pak: Viléste Couture
      • Dekor: Esmé’s Decor en Flowers
      • Fotograaf: Evee Photography
      • Gaste Geskenke: Leer-kruisies
      • Grimering: Make-up by Micayla
      • Hare: ND Hair Studio – Natasha
      • Huurdienste: Esme’s Decor en Flowers
      • Huweliksbevestiger: Dominee Pierre Van De Berg
      • Juweliersware: Bridal Emporium
      • Trouring: Franchan Diamonds en Heathons
      • Troukoek: Sugar en Spice
      • Koördineerder: Gerhard Steyn
      • Musiek: DJ Ertjies
      • Platejoggie: DJ Ertjies
      • Skoene: Aldo
      • Strooimeisie-rokke: Lena-Lisa
      • Trourok: Bridal Emporium
      • Venue: Bella Cardi
      • Paartjie se verblyf: Bella Cardi
      • Videograaf: Petrie
      • Wittebrood plek: Wilderness