Johan & Wanja Krog

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25044


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Dis soos ʼn droom wat vir ewig aanhou…die perfekste dag ooit!

      Ons droom venue in ons gunsteling vallei op aarde. Country Sjiek, Breërivier.

      Tannie Reneé (eienaar van Country Sjiek) en ons engeltjie wat gestuur is om hierdie dag te realiseer het ons elke oomblik bygestaan om die perfekte dag uit te beeld. Ons het gegaan vir die vintage, met titseltjie moderne gevoel. Dit was eenvoudig maar stylvol. Die onthaal het oorstroom met die bruid se gunsteling blom – tulp. ʼn Blom wat perfekte, diep liefde simboliseer, net soos ons s’n vir mekaar. Die liefde is perfek al is elke dag in die huwelik nie perfek nie. Ons het ALLES saam gedoen wat beplanning betref. Johan (die bruidegom en kreatiewe oog) het baie van die “stationary” op tafels en die dag se program gedoen. Ek, as die bruid het soveel verligting en rustigheid ervaar want Johan het die druk soveel afgehaal deur die takies oor te neem. Meeste mense het vir my gesê die bruid moet alles doen, maar dit was nie die geval nie. Ek het definitief reg gekies – haha! Die venue soektog was nie lank nie – ons het direk na Country Sjiek gegaan en dadelik geweet dit is waar ons, ons ewige beloftes gaan maak. Omring deur die mooiste berge, bloeisel boorde en familie oral in die vallei. Die rok soektog was ook nie lank nie, maar wel interessant – die eerste ateljee wat ons besoek, Once Worn Bridal, het my droomrok gehad…maar nie die een wat ek gedink het nie. Nadat ek 6 rokke aangepas het en 3 gunstelinge gekies het, het my ma ʼn rok gesien en voorgestel dat ek die pas. My reaksie was dat ek nooit so rok sal dra nie en ek het ook nog nooit.

      ʼn Ma ken haar dogter die beste…dit was inderdaad my gekose rok. Beter kon ek nie kry nie ! Dit moet enige bruid se eerste stop wees. Troupak soek was wel ʼn ander storie…hierdie was ʼn 3 weke lange ekspidisie. Markham’s pak, Handkiki (van Bloemfontein) das en belt, FOM vellies. Ek het die datum op grafeer…nie vir mooiheid nie, maar net sodat hy nie die datum vergeet nie..haha !

      Diensverskaffers:

      • Bruidegom-pak: Markham’s
      • Dekor: Reneé van Zyl Lategan (Country Sjiek)
      • Fotograaf: LRoux Photography
      • Gaste Geskenke: Lizel Flaum (koekies met elke gas se naam op)
      • Grimering: Nicolene Makeup Artistry
      • Hare: Nicolene Makeup Artistry
      • Huurdienste: DJ – Walter Heuer
      • Huweliksbevestiger: Ds Lettie Büchner
      • Juweliersware: Carin’s Jewellry & Swarovski
      • Trouring: Carin’s Jewellry
      • Troukoek: Lizel Flaum
      • Koördineerder: Reneé van Zyl Lategan
      • Musiek: DJ Heuer
      • Platejoggie: DJ Heuer
      • Skoene: Shein
      • Skryfbehoeftes: Johan Krog, die Bruidegom
      • Strooimeisie-rokke: Shein
      • Trourok: Once Worn Bridal
      • Venue: Country Sjiek, Breërivier
      • Paartjie se verblyf: Streamsife Geodome
      • Videograaf: LRoux Photography
      • Huwelik kontrak: Gerhard Jonker
      • Wittebrood plek: Malhozori Game Reserve, Botlierskop & Abriskloof Reserve