STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25083
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Beplanning
Soos gewoonlik vat die vrou maar voor en die man volg. Met hom wat ja se vir al my besluite was die beplanning baie maklik
Trourok
Die eerste rok wat ek aangepas het was ek verlief op. Glad nie wat ek sou kies nie maar dit het net perfek gelyk
Troupak
Dit was nou n misie! Met hierdie burnt orange suit wat ons wou he en niemand wat die regte kleur skakeuring vir ons gehad het nie. Maar ons het definitief gewen met wat ons gekry het.
Venue
Die venue was n skousaal. Ons die dag voor die troue bietjie probleem gehad met die wind wat toe n groot rol gespeel het maar ons het n pragtige dag gehad die volgende dag. Oor die dekor kan ek nie uit gepraat oor raak nie. Dit was presies wat ek wou he nie teveel en nie te min. My verwagtinge was oorskry.
Wat vir ons spesiaal was, was dat ons die onthou wat nie die dag saam ons kon vier nie. Ons was ook baie dankbaar vir die wat daar was en dit was baie spesiaal vir ons
Diensverskaffers:
- Blomme: Shein
- Bruidegom-Pak: Tobis Suits
- Dekor: Lizma’s Events Decor
- Fotograaf: T&K Photography
- Grimering: Elvira
- Hare: Rowena Meyer
- Huurdienste: La Flor
- Huweliksbevestiger: Pastor Mathyssen
- Juweliersware: Shein
- Trouring: Sterns
- Troukoek: Varsgebak
- Koördineerder: Geen
- Musiek: Lydon Esau
- Skoene: Truworths
- Strooimeisie-Rokke: Shein
- Trourok: Bridal Unveilled
- Venue: Heidelberg Skousaal Steak House
- Paartjie Se Verblyf: Casa El Vida
- Vervoer: Familie Karre
- Huwelik Kontrak: Pastor Mathyssen
- Wittebrood Plek: Knysna

