STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25117
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Van Pinterest-borde en laatnag-geselsies, tot lysies, drome en gebede 🤍
Elke detail word met soveel liefde gekies – nie net vir ’n dag nie, maar vir ’n leeftyd saam.
Die aftel het begin… ons groot dag kom nader.
Die rok wat ek altyd gedroom het van kleins af 🤍
Sag, elegant en tydloos – ’n rok wat nie net mooi is nie, maar wat my voel.
Wanneer ek hom aantrek, voel alles skielik reg. Hierdie is die een ✨.
Venue: Bradburys Private Estate & function venue, Polokwane: Die plek waar ons “ja” gaan sê 🤍
Omring deur natuur, liefde en die mense wat vir ons die meeste beteken.
’n Venue wat ons storie perfek weerspieël – intiem, warm en vol betekenis ✨
Dekor Elke blom, klein detail is met soveel sorg gekies 🤍
Sagte kleure, natuurlike teksture en romantiese liggies wat die dag warm en intiem laat voel.
Dekor wat nie net mooi is nie, maar ons liefde en persoonlikheid weerspieël ✨
Ons harte is so vol dankbaarheid 🤍
Familie en vriende wat saam met ons stap, ons ondersteun en elke oomblik nog meer spesiaal maak.
Om ons groot dag te kan deel met die mense wat ons die liefste het, beteken alles ✨
Diensverskaffers:
- Blomme: Sugar & Spice Function and decor hire
- Bruidegom-pak: Markham
- Dekor: Sugar & Spice Function and decor hire
- Fotograaf: Theresia Van Tonder Photography
- Grimering: Bianca ( Hello Flawless )
- Hare: Marlene ( Split ends salon )
- Huurdienste: Sugar & Spice Function and decor hire
- Huweliksbevestiger: Ds Dirk Dykstra
- Juweliersware: Theresa sterling silver
- Trouring: Theresa sterling silver
- Troukoek: Ons liefste Ouma Santa
- Koördineerder: Bianca (Sugar & Spice Function and decor hire)
- Musiek: DJ Mobile Disco
- Platejoggie: DJ Mobile Disco
- Skoene: Shein
- Skryfbehoeftes: CPS ( Corporate printing solutions )
- Strooimeisie-rokke: Temu
- Tente: Sugar & Spice Function and decor hire
- Trourok: Bride & Co Parkview
- Venue: Bradburys Private Estate & Function Venue
- Paartjie se verblyf: Bradburys Private Estate & Function Venue
- Videograaf: Jaco Koekemoer
- Huwelik kontrak: Pieter de Beer
- Wittebrood plek: St Lucia, KZN

