STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25086
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Dit was uit en uit die beste dag van my lewe sover! Elke detailtjie was vir my net so, so perfek! Die mooi 125 jaar oue klipkerk waarin ons getrou het, my handsome man wat nie sy trane aan die kansel kon keer nie, my cathedral style veil met my satyn- en kantrok; ons ringe; die konfetti; die troukar – ’n turkooise 1948 De Soto; die groen velde op die plaas; ons troufoto’s; die gees en opwinding van ons gaste toe ons in ons onthaal-skuur-saal instap en almal hulle servette swaai; ons sjampanje-toring; ons eerste dans; ons pa-en-dogter-dans & ma-en-seun-dans; die Delft-dekor; die vrolike blomme; my nuwe van in groot wit liggieletters voor ons hooftafel. Die sparklers; die dak met wit draping en die string lights; die mood lights van sonsakkleure; die sokkie en losdans; die musiek; die gees van die feesvieringe wat tot 03:00 aangehou het.
Ons troue het ek en my man meestal self beplan en gereël, wat nie altyd maklik was nie. Tog was elke bietjie beplanning, bloed, sweet en trane die moeite werd. Ons mooiste, spesiaalste dag het my voete onder my uitgeskop en al my verwagtinge by ver oortref! Dis net te danke aan ons Hemelse Vader dat alles so mooi verloop het! Dis ’n dag wat vir ewig in my hart en gedagtes sal voortleef.
Diensverskaffers:
- Blomme: Jenna Ball – (Bethlehem)
- Bruidegom-Pak: Promens (BFN)
- Dekor: Elize Van Niekerk – All In One Part Hire (Bhm)
- Fotograaf: Leané Wentzel – Wentzel Photograpy (PTA)
- Gaste Geskenke: Perspeks Boekmerkies Met Delft Patroon Op Wat Dien As Naamkaartjies.
- Grimering: Lane Pannell (BFN)
- Hare: Lané Pannell (BFN)
- Huurdienste: Brew & Still – Canepé Drankies – Bier & Gin Keggs (BFN)
- Huweliksbevestiger: Ds. André Oosthuizen
- Juweliersware: Terciany
- Trouring: Puala Scholtz – Jewelart (BFN)
- Musiek: Net DJ
- Platejoggie: Star Sound (BFN)
- Skoene: Shein
- Skryfbehoeftes: Website – Joy Wedding Website & App; Design – Self Op Canva ; Print – Heyes Imports & Barnes Branding
- Strooimeisie-Rokke: Tannie Ann
- Trourok: Julie Wedderburn
- Venue: Mignonette Plaasvenue Senekal; Kerk: Klipkerk Senekal
- Paartjie Se Verblyf: Bruid En Strooimeisies – The Fairway Guesthouse Senekal
- Vervoer: Memories Vintage Car Hire (BHM)
- Huwelik Kontrak: Luané Brouwer Coetsee – Lovius Block Attorneys
- Wittebrood Plek: Zanzibar – Riu Jambo ; Dinokeng – Lookout Safari Lodge; Africamps – Waterberg.

