Luhan & Anja Dreyer

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25009


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons troudag was niks minder as perfek nie — langs die Vaalrivier net buite Parys. Selfs nou, wanneer ek terugkyk na ons foto’s, staan ek steeds verstom. Om my man te hoor sê: “Ek sal weer met jou trou,” het elke oomblik die moeite werd gemaak. Omring deur ons naaste vriende en familie het ons trane, lag en eindelose dans gedeel terwyl ons ons vir altyd aan mekaar belowe het.

      Idee van ’n perfekte huwelik:
      Dit is om dieselfde persoon te kies — van vriendskap tot vir altyd — met God in die middel.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Vintage Yard Wedding Venue
      • Dekor: Vintage Yard Wedding Venue
      • Fotograaf: Just Jordan Photography
      • Gaste Geskenke: Simply Favours
      • Grimering: Knique hair and make-up
      • Hare: Knique hair and make-up
      • Huurdienste: Geen
      • Huweliksbevestiger: Ds. Andre Du Preez
      • Juweliersware: Fynbos en perels van my Ouma
      • Trouring: Moissanaite by G
      • Troukoek: Vintage Yard Wedding Venue
      • Koördineerder: Vintage Yard Wedding Venue
      • Musiek: QMusic
      • Skoene: Fynbos
      • Skryfbehoeftes: Self gedoen
      • Strooimeisie-rokke: The Maiden
      • Trourok: Jolanche Couture
      • Venue: Vintage Yard Wedding Venue
      • Paartjie se verblyf: Vintage Yard Wedding Venue
      • Vermaak: Photoboothing
      • Videograaf: EverAfter Studios
      • Wittebrood plek: Salt Rock Ballito