STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25127
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Marcel en Schanic het ontmoet in 2019. Na 6 jaar het ons besluit om ons droom Troue by Red Ivory te hou. Ons het twee jaar gespaar om dit ʼn asemrowende dag vir ons te maak. My rok is gehuur deur Whimsical Bridal Boutique. Marcel se suit is gehuur deur Eurosuits.
Diensverskaffers:
- Blomme: The Floral Artist
- Bruidegom-pak: Eurosuits
- Dekor: The Floral Artist
- Fotograaf: Photavio
- Grimering: UniQ makeup
- Hare: UniQ makeup
- Huweliksbevestiger: I Do I Do weddings
- Trouring: Touchwood
- Trourok: Whimsical Bridal Boutique
- Venue: Red Ivory
- Videograaf: Photavio

