STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25093
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Wow, wat ʼn onbeskryflike ervaring om jou troudag te beplan, nie eers te praat van die dag self wat beter verloop het as wat ek voor gehoop het nie. Elke detail was presies net waar dit moes wees. Ons het die perfekte troudag gehad, ʼn sonnige dag, die eerste een in ʼn reënerige maand en stormagtige week, hoe bevoorreg is ons nie? Van ons gaste se uitrustings (all black) tot en met die oomblik wat ek en my pappa in die kansel af gestap het was wonderlik. Die oomblik toe ek die trane op Stephan se wang sien het ek geweet dit is vir ewig en daar is niks meer wat ek wil hê nie. Ek kan maar sê “the rest is history”, alles anders het perfek geloop en om dit te top het ons ʼn 2min ligte reëntjie gekry asook ʼn onbeskryflike helder reënboog wat die dag net meer opgehelder het. Ek kan niks anders as ʼn vrugbare huwelik vir ons voorspel nie.
Diensverskaffers:
- Fotograaf: Ryno Stoltz
- Grimering: Di’Artistry
- Hare: Di’Artistry
- Musiek: DJ Wiehan
- Trourok: Enzaoni
- Venue: La-Bita Events
- Wittebrood plek: Zanzibar – AfricaStay

