Megan & Mike Fourie

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25097


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Al die beplanning vir ons spesiale daggie was die moeite werd.

      Dit was ’n dag soos uit ’n sprokie, diep in die bosveld, waar die natuur self saam met ons feesgevier het. Die son het sag oor ons geskyn en die lug was gevul met lag, liefde en die mooiste liefdesliedere wat tussen die bome deur gedans het. Oral was daar glimlagte en vreugde, en elke kykie wat ons met mekaar gedeel het, het gevoel asof die wêreld net vir ons stilgestaan het. Omring deur almal wat vir ons kosbaar is, het ons vir altyd aan mekaar belowe, nie net met woorde nie, maar met die warmte in ons oë en die liefde wat ons soos die sagte gloed van die sonsondergang omvou het.

      Dit was meer as net ’n troue, dit was die begin van ’n leeftyd saam, gevul met liefde, lag en die magie van daardie volmaakte oomblik.

      My trou rok was nude met mooi wit lace blommetjies. My man se pak was n ligte khaki met ‘n burnt orange das.

      Die dekor was pragtig en die wit burnt orange en groen het so mooi by mekaar gepas.

      Die venue was 12km voor Naboomspruit {Witgatboom Boskamp}.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Bruid self
      • Bruidegom-pak: Private maker
      • Dekor: Self gedoen
      • Fotograaf: Sielsgelukphotography
      • Gaste Geskenke: Vrek Lekker Fudge, Magic Moments Photobooth
      • Grimering: Elita
      • Hare: Elmin
      • Huweliksbevestiger: Domanie Peet
      • Juweliersware: American swiss
      • Trouring: Bruid ring American swiss, Bruidegom ring gemaak in olifantshoek
      • Troukoek: Poppelops
      • Koördineerder: Bruid self
      • Musiek: Dj Piet Botha
      • Platejoggie: Dj Piet Botha
      • Skoene: Bruid shein, Bruidegom woolworths
      • Skryfbehoeftes: Swart pen
      • Strooimeisie-rokke: Emsie Smith
      • Trourok: Private rok maker
      • Venue: Witgatboom Boskamp Venue
      • Paartjie se verblyf: Witgatboom
      • Vermaak: Piet Botha
      • Vervoer: Game viewer
      • Huwelik kontrak: Binne van goedere
      • Wittebrood plek: Trados bush kamp