Michael & Elize Axsel

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25047


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Stable View was die eerste venue wat ons gaan besigtig het en ons het dadelik geweet dis waar ons die knoop wil deurtrek. Ons het vir twee jaar gespaar en beplan om seker te maak ons troudag is alles waarvan ons gedroom het.

      Toe die dress fittings aanbreek, was daar vyf rokke om aan te pas. Die eerste een het my dadelik in trane gehad. Ek het steeds die ander vier aangepas en toe weer die eerste een – en weer gehuil. Toe het ek geweet.

      Na twee jaar se spaar en beplanning kon ek en my man nie vir ’n mooier troue vra nie. Dit was alles waarvan ons gedroom het en soveel meer. ’n Dag gevul met trane van blydskap, dans, lag en soveel besonderse emosies.

      Die venue- en dekor-span het die hele proses so aangenaam gemaak. Hulle het al ons visies tot lewe gebring, aan alles gedink en ons hoef net ons groot dag te geniet het – en dis presies wat ons gedoen het.

      Ons make up & hairstylist die beste van die beste en hulle het seker gemaak ons lyk beeldskoon. En na die pragtige dag verby is het mens net jou fotos as memories en ons fotograwe het seker gemaak al die beste oomblikke is vasgevang en absoluut pragtig.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Hada Event
      • Dekor: Hada Events
      • Fotograaf: Spendid Productions
      • Gaste Geskenke: Cartoon Artist Skets van hulle
      • Grimering: Make up & Permanent Make up by Maralize
      • Hare: Janine Gerber van Collab Hair Bedfordview
      • Huweliksbevestiger: Anton Nortje
      • Juweliersware: Fossil
      • Trouring: Cassims & Co
      • Koördineerder: Twane van Stable View
      • Skoene: Nike
      • Trourok: Grandiflora Bridal
      • Venue: Stable View Venue
      • Wittebrood plek: Seychelles