STORIE:
Ons troue was prentjie mooi, natuurlik sommige dae deurmekaar. Ons het alle detail haar fyn beplan aande om besluite geneem en keuses wat ons moes maak. Ek en my man het soveel nader aan mekaar gegroei in die konsep van kommunikasie, beplanning en geduld.
Die spesiaalste oomblik van ons trou dag was toe ons die kansel afstap die trane wat vlak gele het in sy oe en myne wat so saggies oor my wange rol en ons familie en vriende wat die oomblik saam ons kon deel. Daar is soveel herinneringe gevorm ons het gelag, gedans en gehuil want die oomblik sal altyd in ons harte vas gevang wees.
Die verskaffers het alles vir ons maklik gemaak, ons het al ons idees gedeel en hulle het dit lewendig gemaak.
Ons Troue was virseker soos my man dit noem een groot #ELLIS FIESTA !!!
Diensverskaffers:
- Blomme: Blom Weddings
- Bruidegom-pak: Vileste Couture
- Dekor: Bowtie Evolution
- Fotograaf: Suenette Swannepoel
- Gaste Geskenke: Flawsome Branding Company
- Grimering: Majestic Beauty
- Hare: Majestic Beauty
- Huurdienste: Bowtie Evolution, Lighticle
- Huweliksbevestiger: Ds. Heinrich Viljoen
- Trouring: The Jewellery Ruby Dressring
- Troukoek: Janis Thiart
- Musiek: Dj Magpie
- Platejoggie: Dj Magpie
- Skoene: Aitsa
- Trourok: Bridal Emporium
- Venue: Monte Bello Estate
- Paartjie se verblyf: Monte Bello Estate
- Huwelik kontrak: Oostehuizen Sweetnam Reitz & Fourie Attorneys
- Wittebrood plek: Scottburgh

