STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25137
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ons troudag het ons bo ons verwagting baie suksesvol uitgedraai. Alles was raak vat nadat ons alles self haarfyn beplan het, soos my man sal sê hier kom die leêr alweer. Op die ou-end van die dag kan ons net alle eer gee aan ons Vader, familie en vriende wat die dag so spesiaal gemaak het.
Met die Venue se pragtige natuurskoon besef ons net weer hoe wonderlik die Heer alles geskape het. Die dekor het die dag soos n sprokie laat voel met blomme, musiek en liggies wat die aand lig versier.
Ons trouklere wat ons versier met prag en skoonheid. Koning en Koningin van ons nuwe avontuur wat vir ons voorlê.
Almal se gesels, lag, liefde, samesyn en gees het die naweek gemaak.
Diensverskaffers:
- Blomme: Multiflora Flower Market – Ronel
- Bruidegom-pak: Blacktie
- Dekor: Nicky’s Hiring Decor – Marijuan
- Fotograaf: AM Photography – Amyke
- Gaste Geskenke: Self opgemaakte pakkies
- Grimering: Salon U-Landa
- Hare: Salon U-Landa
- Huweliksbevestiger: Anton Van Zyl
- Juweliersware: Shiny Rock Polished
- Trouring: Shiny Rock Polished
- Troukoek: Mr Salad
- Musiek: AMA Promotions
- Platejoggie: AMA Promotions
- Skoene: Shein
- Trourok: Johanetta Swannepoel
- Venue: Humdani Game Reserve
- Paartjie se verblyf: Humdani Game Reserve
- Videograaf: AM Photography – Amyke
- Huwelik kontrak: Maritza Du Plessis
- Wittebrood plek: Ballito

