STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25125
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Troubeplanning: Alhoewel troubeplanning nie van die maklikste take is om aan te pak nie het ek die beste ondersteuningstelsel gehad.
Trourok: Het my verwagtinge oortref. Whimsical Bridal het ʼn wye seleksie van rokke om vanuit te kies.
Troupak: Black Tie het vir seker van die beste opsies vir troues. My man het asemrowend mooi gelyk.
Venue: Dit was vir my ʼn groot voorreg om te kon trou by Green Leaves. Die venue gee ʼn romantiese en klassieke atmosfeer.
Ons troudag was een van die beste dae in my lewe! Om trou te belowe aan die liefde van jou lewe is ʼn droom wat mens as klein dogtertjie al het en droom het waar geword.
Diensverskaffers:
- Blomme: Rika du Plessis & Daisy Flowers
- Bruidegom-pak: Black Tie
- Dekor: Fatherland
- Fotograaf: Rustic Barn Productiobs
- Gaste Geskenke: Rika du Plessis
- Grimering: Nadia Swart & Leandri
- Hare: Nadia Swart
- Huurdienste: Fatherland
- Huweliksbevestiger: Waldo Niemandt
- Juweliersware: Fynbos Wedding Shoppe
- Trouring: Poggenpoel
- Troukoek: Charmaine
- Koördineerder: Green Leaves Wedding Venue
- Musiek: Cliffs Disco
- Skoene: Shein
- Strooimeisie-rokke: The Maiden Dresses
- Trourok: Whimsical Bridal
- Venue: Green Leaves Wedding Venue
- Videograaf: Flash Films
- Wittebrood plek: Margate

