STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25138
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
MullerIsMyne💍🥳
Ons harte is nog vol — van liefde, dankbaarheid en al die kosbare oomblikke wat ons saam met julle kon deel. ❤️
’n Dag wat ons nooit sal vergeet nie.
Dankie aan elkeen wat dit saam met ons spesiaal gemaak het.❤️
21/06/2025
#MullerIsMyne
Diensverskaffers:
- Blomme: Flower bloss
- Fotograaf: Stories by Ingrid
- Grimering: Wild Lengths
- Hare: Wild Lengths
- Trouring: Tanya Marais Jewelers
- Musiek: AMA Producers
- Strooimeisie-rokke: Lamei Couture
- Trourok: Fynbos Bridal
- Venue: Kuthaba Bush Lodge
- Videograaf: Black Door Productions

