Santie & Chris Kotze

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25123


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Ons troue was prentjie mooi! Ons gaste se dress code was “black tie” en al ons gaste het soveel moeite gemaak om by ons dress code te pas. Ons decor was navy blue & silver en my bridesmaids het so mooi gelyk in die navy blou rokke van Shein. Ja ons het Shein gebruik, was baie bekostigbaar en tog so mooi.

      My 2 trou rokke vertel ʼn storie, my seremonie trou rok vertel hoe ek en my man ontmoet het, dit het blomme en lace opgehad wat my laat dink aan die blomme wat hy my gegee het en die lace rok waarmee hy my verras het op ons eerste date. My venue rok vertel hoe hy my hanteer in ons verhouding/huwelik, dis ʼn ball gown rok want hy hanteer my altyd soos ʼn prinses.

      Ons troue was nou nie baie fancy nie maar ek sou enigiets gee om weer so dag te kon hê, dit was vir my en my man perfekt!

      Diensverskaffers:

      • Bruidegom-pak: Shein
      • Dekor: Shein
      • Fotograaf: Chrys&Garth Photography
      • Grimering: CharlieJ Artistry
      • Hare: CharlieJ Artistry
      • Venue: Suikerbossie Guestfarm
      • Paartjie se verblyf: Hunter house SA