STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25069
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Botha Troue beplan in 6 maande – special en meant to be!! Wou nie tyd mors vir die forever liefde nie.
Ons is verseker een uit ʼn miljoen – Nie die pad en tyd beplan nie maar was verseker God se tydsbelanning!!
Alles het van self in plek geval sonder om te soek. Die mense wat deel gevorm het van Ons troue was definitief gestuur en die beste!!
Trourok – Diaan Daniels een uit n miljoen.
Troupak- Fabiani elke man se droom
Venue – Red Ivory naby God se skepping en ʼn view wat onbeskryflik is!!
Decor – Cafe Fleur sprokies skeppings met ʼn bietjie modern nogsteeds!
Kleurskema- deel van die skoon en mooi van die natuur.
Ons is uniek en anders saam ons seun Ziaan.
Ons stap nou ʼn pad as drie verder in 2025!!
Die Botha Troue!!
Diensverskaffers:
- Blomme: Cafe Fleur
- Bruidegom-pak: Fabiani
- Dekor: Cafe Fleur
- Fotograaf: Rentia Lake
- Gaste Geskenke: Geskenke/kaartjies/vouchers/spesiale liefde
- Grimering: Ma Cherie Pro make up en Hairstyling
- Hare: Ma Cherie Pro make up en Hairstyling
- Huurdienste: Cafe Fleur
- Huweliksbevestiger: Ina van Vuuren
- Juweliersware: Swarovski
- Trouring: Bellagio- Swart diamant met wit en rose gold diamante
- Troukoek: Oo là là Bakery
- Koördineerder: Red Ivory – Monia en haar span
- Musiek: Cream cheese
- Platejoggie: Cream Cheese – Steven
- Skoene: Aldo
- Skryfbehoeftes: Uniek
- Strooimeisie-rokke: Shein
- Trourok: Diaan Daniels
- Venue: Red Ivory
- Paartjie se verblyf: Red Ivory honey moon suit
- Vervoer: Privaat
- Huwelik kontrak: Gerard Beyer Prokereur
- Wittebrood plek: Johannesburg/ hotels boutique en Spa

