STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25106
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Op 20 Desember 2025 het ons liefde ’n sprokies begin gekry in die ikoniese pienk kerkie van die historiese Karoo-dorpie Matjiesfontein. Ek het in ’n groot wit rok ingestap, Willie het stylvol gelyk met sy onderbaadjie, en ons twee geliefde hondekinders het met trots die ringe ingebring — ’n oomblik vol betekenis en siel. Omring deur ons vrolike gaste in sagte pasteltone het die dag ontvou in ’n intieme, dog feestelike viering van liefde: kuier, lag, dans en saam sing tot middernag. Dit was ’n tydlose dag, ’n ware sielsfees, en ’n herinnering wat ek vir altyd sal koester.
Diensverskaffers:
- Blomme: AVZ DECOR
- Bruidegom-pak: Tailored 4U by Aslam Pathan
- Dekor: AVZ Decor
- Fotograaf: Janeulla photography
- Gaste Geskenke: Geo Bees heuning
- Grimering: Makeup and Hair by Lara ( Lara van Zyl)
- Hare: Makeup and Hair by Lara ( Lara van Zyl)
- Huurdienste: AVZ DECOR
- Huweliksbevestiger: Ds Rudi Janse Van Vuuren
- Juweliersware: Fynbos
- Trouring: Miinella & Grand Diamonds
- Troukoek: Wilma Smal
- Koördineerder: Grace van Matjiesfontein
- Musiek: DJ WICO
- Platejoggie: DJ WICO
- Skoene: Blanco Bridal
- Skryfbehoeftes: Beloof Stationary
- Trourok: Charlotte Francia
- Venue: Matjiesfontein
- Paartjie se verblyf: Matjiesfontein
- Vervoer: Matjiesfontein Rooibus
- Huwelik kontrak: DKVG ATTORNEYS
- Wittebrood plek: Kgalagadi & Namibia

