STEM | VOTE
VERWYSING | REFERENCE:
TVJ25026
Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.
R 1 = 1 STEM/VOTE
STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE
|
Bepalings en Voorwaardes Geld. |
Terms and Conditions Apply. |
STORIE:
Ons het so 7 jaar terug ontmoet op skool. Ons troue was ʼn wonderlike dag gewees. Ons het by Rolling Waters ons spesiale dag gevier. Ons het gaste van reg oor die wêreld gehad en my broer wat ek ses jaar laas gesien het het ook die dag saam kom vier. Ons het blomme en die dekor self gedoen en my skoonma het die troukoek gebak. Vir eens was die bruid voor van die gaste by die troue gewees. Dit was baie spesiaal om om my verjaarsdag trou te kan belowe aan my beste vriend ons is al die dik en dun saam.
Diensverskaffers:
- Blomme: Als self gedoen
- Bruidegom-pak: Gehuur
- Dekor: Als self gedoen
- Fotograaf: Simoné Venter
- Grimering: Bernice Reynolds Artistry
- Hare: Nicolette van Lil
- Troukoek: Skoonma het gebak
- Musiek: Killowatt Productions
- Trourok: Oliviana
- Venue: Rolling Waters
- Paartjie se verblyf: Rolling waters

