BEPALINGS EN VOORWAARDES

vir Troue van die Jaar 2022

Inskrywings vir Troue van die Jaar:

  1. Mooi Troues se standaard kompetisie bepalings en voorwaardes geld.  Klik hier om dit te lees.
  2. Paartjies wat tussen 1 Januarie 2022 en 31 Desember 2022 getrou het en Suid-Afrikaanse burgers is mag inskryf vir die kompetisie.
  3. Slegs paartjies wie in Suid-Afrika getrou het en se troue geregistreer is in Suid-Afrika mag deel neem aan die kompetisie.
  4. Inskrywings vir Troue van die Jaar 2022 is oop vanaf 1 Januarie 2022 en sluit 28 Februarie 2023.
  5. Enige troue en/of inhoud wat na 1 Maart 2023 ingedien word sal nie deel vorm van die kompetisie nie.
  6. Vir jou inskrywing om op die Troues van die Jaar 2022 blad te verskyn moet jy die inskrywings vorm invul op ons webtuiste en ook jou e-pos lees nadat jy jou vorm ingevul het, want dit behels belangrike stappe wat gevolg moet word.
  7. Jy moet jou foto’s stuur na fotos@trouevandiejaar.co.za nadat jy die inskrywings vorm voltooi het.
  8. Geen gratis veranderinge sal gemaak word indien jou profiel aanlyn is nie, so maak seker alles is korrek.  Veranderinge sal gemaak word teen R 500 per verandering.  Stuur ons ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za vir enige veranderinge.
  9. Die Troue van die Jaar kompetisie is nie oop vir werknemers, die direkteure en hul onmiddellike families of die borge of die adverteerders verbonde aan Mooi Troues en Troue van die Jaar nie.
  10. Troue van die Jaar het die reg om enige paartjie wat inskryf se huwelikssertifikaat aan te vra indien nodig.

Stem reëls:

  1. Die stem proses maak teen 7 Maart 2023 oop.
  2. Die publiek kan vir hul gunsteling troues stem tot en met 14 Julie 2023 11:59 nm.  Die sluitings datum vir stemme is op 14 Julie 2023 om 11:59 nm.
  3. Elke stem sal R 1 per stem kos en persone kan stem deur SnapScan, Yoco of EFT op die paartjie se profiel.
  4. Die top 10 word bepaal deur die aantal stemme wat elke een van daardie troues ontvang het vanaf die publiek insluitende promosie-stemme.  Die top 10 stemme sal op 17 Julie 2023 aangekondig word.
  5. Die finale top 10 se stem telling sal herstel word na die werklike geldwaarde stem-telling nadat die Top 10 aangekondig word op 17 Julie 2023.
  6. Die finale top 10 sal ‘n e-pos ontvang met ‘n dokument wat die bepalings en voorwaardes lys. Hierdie dokument moet deur die getroude paartjie voltooi word en is verpligtend.
  7. Die top 10 finale stemme sal begin op 17 Julie 2023 en sluit op 6 Augustus 2023.
  8. Die wenner sal teen 14 Augustus 2023 aangekondig word.
  9. Die wenners sal per e-pos in kennis gestel- en ook telefonies gebel word.
  10. Die wenners sal ook 14 Augustus 2023 op Mooi Troues se sosiale media platvorms bekend gemaak word.
  11. Geen terugbetalings vir betaalde stemme sal gedoen word nie.
  12. Gebruik die korrekte verwysing nommer soos in die paartjie se profiel.  Indien jy nie die korrekte verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.

Prys Bepalings en Voorwaardes :

  1. Elke prys het sy eie bepalings en voorwaardes. Lees meer oor die spesifieke kompetisie se bepalings en voorwaardes op hul kompetisie blad, soos gelys onder pryse op die Troue van die Jaar webtuiste.
  2. Troue van die Jaar/Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige pryse wat gewen word nie.  Mooi Troues bemark pryse namens die borge van die kompetisie en het geen besluitnemings teenoor die pryse wat gewen word nie en of enige veranderinge wat gemaak word nie.
  3. Enige skending of poging om enige van die bepalings en voorwaardes van die kompetisie te skend, sal lei tot die onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys of pryse deur die bemarkers.
  4. Troue van die Jaar/Mooi Troues sal nie enige stem gelde terugbetaal aan stemmers nie.
  5. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van ‘n pandemie, siektes, rampe, natuurlike rampe, onnatuurlike rampe, borge wat verander, borge wat nie meer in besigheid is nie, borge wat onttrek, pryse wat verander, pryse wat nie meer beskikbaar is nie, infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van die bemarkers, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid, integriteit of behoorlike uitvoering van die kompetisie bederf of raak, sal die bemarkers geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van die begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
  6. Pryse kan nie oorgedra word na enige ander persoon toe nie.
  7. Pryse kan nie verruil vir enige ander produkte of dienste nie.
  8. Pryse kan nie verruil word vir kontant nie.
  9. Mooi Troues/Troue van die Jaar kan nie verantwoordelik gehou word vir enige tik foute, spelfoute, foute of verkeerde bewoording is op die prys blaaie nie.

Algemene Bepalings en Voorwaardes :

  1. Indien die paartjie nie meer getroud is wanneer die wenner van die kompetisie aangekondig word nie, sal die tweede beste wenner die eerste prys ontvang en die derde wenner die tweede prys en dan sal daar ‘n nuwe wenner vir die derde prys gekies word.
  2. Mooi Troues/Troue van die Jaar het die reg om enige inskrywing te verwyder en af te haal indien dit nie voldoen aan die vereistes nie.
  3. Foto’s vir Troue van die Jaar advertensie doeleindes is slegs vir voorbeeld doeleindes.  Die prys wat jy wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  4. Enige poging om enige van die bepalings en voorwaardes te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers en of die borge.
  5. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, sal Troue van die Jaar/Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.  Dit sluit in as gevolg van ‘n pandemie, siektes, rampe, natuurlike rampe, onnatuurlike rampe, borge wat verander, borge wat nie meer in besigheid is nie, borge wat onttrek, pryse wat verander, pryse wat nie meer beskikbaar is nie, infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Troue van die Jaar/Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
  6. Mooi Troues/Troue van die Jaar kan nie verantwoordelik gehou word vir tik foute, stelsel foute of enige veranderinge deur die borge nie.

Privaatheidsbeleid:

  1. Mooi Troues/Troue van die Jaar se Privaatheidsbeleid kan op hul webtuiste gevind word.
  2. Troue van die Jaar/Mooi Troues sal die volgende informasie van die Top 10 met die borge en hul verteenwoordigers deel:
    1. Vennoot A en Vennoot B se Volle Name en Van;
    2. Vennoot A en Vennoot B se e-pos adres;
    3. Vennoot A en Vennoot B se selfoonnommer;
    4. Vennoot A en Vennoot B se fisiese adres;
  3. Die Troue van die Jaar/Mooi Troues borge mag moontlik bykomende inligting vanaf die wenners versoek.  Die informasie wat die borge vanaf Vennoot A en Vennoot B kry is nie die verantwoordelikheid van Troue van die Jaar/Mooi Troues nie.

Troue Diensverskaffers:

  1. Mooi Troues/Troue van die Jaar het die reg om enige diensverskaffer se krediet te verwyder.
  2. Mooi Troues behou die reg voor om enige advertensieversoek van die hand te wys indien die adverteerder se besigheid/diens/produkte nie aan die minimum advertensiestandaarde voldoen nie, en of nie voldoen aan die minimum vereiste advertensiekontrak bepalings en voorwaardes van Mooi Troues.

Veranderinge aan Bepalings en Voorwaardes:

  1. Mooi Troues/Troue van die Jaar behou die reg om veranderinge te maak aan die Bepalings en Voorwaardes.

TERMS AND CONDITIONS

for Troue van die Jaar 2022

Entries for the Troue van die Jaar competition:

  1. Mooi Troues standard competition terms and conditions do apply. Click here to read more.
  2. Couples who got married between 1 January 2022 and 31 December 2022 and are South-African citizens can enter this competition.
  3. Only couples we go married in South Africa and who’s wedding is registered in South-Africa are allowed to enter this competition.
  4. Entries for Troue van die Jaar 2022 competition is open from 1 January 2022 till 28 February 2023.
  5. Any wedding submitted after 1 March 2023 will not be part of the competition.
  6. For your entry to be showcased on the Troue van die Jaar 2020 page, you have to submit your details via the entry form on our website. You will then receive an e-mail after you submitted your entry that is extremely important.  This e-mail will give you the next steps that need to be followed.
  7. Images should be sent via WeTransfer to fotos@trouevandiejaar.co.za after you completed the entry form on the Troue van die Jaar website.
  8. No free changes will be made if your profile is online, so make sure everything is correct. Changes will be made at R 500 per change.  Please e-mail us at kontak@trouevandiejaar.co.za for changes.
  9. The Troue van die Jaar competition is not open to employees, the directors and their immediate families or the sponsors or the advertisers associated with Mooi Troues and Troue van die Jaar.
  10. Troue van die Jaar has the right to request any couples marriage certificate if need be.

Voting rules:

  1. Voting will open by 7 March 2023.
  2. The public can vote for the wedding they think is the best until 14 July 2023 11:59 pm. The closing date for votes is 14 July 2023 at 11:59 pm.
  3. Every vote will cost R 1 per vote and people can vote using SnapScan, Yoco or EFT on the couples profile.
  4. The top 10 will be determined by the number of votes each and every one of the couples received from the public including promotional votes. The top 10 will be announced on 17 July 2023.
  5. The final top 10’s vote counts will be reset to their actual monetary value votes once the Top 10 has been announced on 17 July 2023.
  6. The final top 10 will receive an e-mail with a document listing the terms and conditions.  This document must be completed by the married couple and is compulsory.
  7. The top 10 final voting will open on 17 July 2023 and close on 8 August 2023.
  8. The winners will be announced by 14 August 2023.
  9. The winners will be notified via e-mail as well as a phone call.
  10. The winners will also be announced 14 August 2023 on Mooi Troues social media platforms.
  11. No refunds will be done for paid votes. 
  12. Make sure you use the correct reference number as displayed in the couple’s profile.  If you do not use the correct reference number the couple will not receive their votes.

Prize Terms and Conditions:

  1. Each and every prize have its own set of terms and conditions, read more about the terms and conditions of the specific prize on their pages as listed under prizes on the Troue van die Jaar website.
  2. Troue van die Jaar/Mooi Troues cannot be held liable for any prize or prizes that have been won. Mooi Troues promotes the prizes on behalf of the sponsors of this competition and has no rights over the decision making and changes of the prizes by the sponsors.
  3. Any violation or attempt to violate any of the terms and conditions of the competition will result in the immediate disqualification of any offender and may lead to the withdrawal of the prize or prizes by the marketers or sponsors.
  4. Troue van die Jaar/Mooi Troues will not refund any voting fees to the voters.
  5. If for any reason, the competition is unable to proceed as planned, including due to pandemic, illness, disasters, natural disasters, unnatural disasters, sponsors that change, sponsors that’s not in business anymore, sponsors that withdraw from the competition, prizes that change, prizes that are no longer available, computer virus infection, bugs, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions, or any other causes beyond the control of the promoters, who spoil or affect the administration, security, fairness, integrity or proper conduct of the competition, the promoters will be entitled to their sole discretion to cancel the competition and or resume it from the beginning on the same or similar terms as this.  No refunds will be done.
  6. Prizes cannot be transferred to someone else.
  7. Prizes cannot be exchanged for any other products or services.
  8. Prizes cannot be exchanged for cash.
  9. Mooi Troues/Troue van die Jaar cannot be held liable for any typing errors, spelling mistakes, errors or wrong wording used on the prize pages.

General Terms and Conditions:

  1. If the couple is no longer married when the winner of the competition is announced, the second winner will receive the first prize and the third winner the second prize and then a new winner will be chosen for the third prize.
  2. Mooi Troues/Troue van die Jaar has the right to remove and remove any entry if it does not meet the requirements.
  3. Photos used on the Troue van die Jaar website are for advertising purposes only. The prize you win will not necessarily look exactly the same.
  4. Any attempt to violate any of the Terms and Conditions will result in immediate disqualification of any offender and may result in the prize being withdrawn by the marketers and the competition canceled.
  5. If for any reason, the competition is unable to proceed as planned, Mooi Troues/Troue van die Jaar will be entitled to their sole discretion to cancel the competition and or choose to resume it on the same or similar terms as this. This includes due to a pandemic, illness, disasters, natural disasters, unnatural disasters,, sponsors that change, sponsors that are not in business anymore, sponsors that withdraw from the competition, prizes that change, prizes that are no longer available, computer virus infection, bugs, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions, or any other causes beyond the control of Mooi Troues/Troue van die Jaar, which compromise or affect the administration, security, fairness of the competition.  No refunds will be done.
  6. Mooi Troues/Troue van die Jaar cannot be held liable for any typing errors, system errors or changes requested by the sponsors.

Privacy Policy:

  1. The Mooi Troues/Troue van die Jaar Privacy Policy can be found on their website.
  2. Troue van die Jaar/Mooi Troues will share the following information of the Top 10 to the sponsors and their representatives:
    1. Partner A and Partner B’s Full Names and Surnames;
    2. Partner A and Partner B’s E-mail Addresses;
    3. Partner A and Partner B’s Mobile Numbers;
    4. Partner A and Partner B’s Physical Addresses;
  3. The Troue van die Jaar/Mooi Troues sponsors might request additional information from the winners to claim the prize. The information the sponsors gather from Partner A and Partner B is not the responsibility of Troue van die Jaar/Mooi Troues.

Wedding Service Providers:

  1. Mooi Troues/Troue van die Jaar has the right to remove any service provider from the credits.
  2. Mooi Troues reserves the right to decline any advertisement request should the advertiser’s business/service/products do not fit the minimum advertising standards, and or does not meet the minimum required advertising contract terms and conditions of Mooi Troues.

Changes to Terms and Conditions:

  1. Mooi Troues/Troue van die Jaar has the right to make changes to the terms and conditions at any stage of the competition.