Die prys is ter waarde van R 76,620!
Een van die Troue van die Jaar 2025 se wen paartjies gaan hierdie ongelooflike prys wen, geborg deur Becks Safari Lodge, gelëe in die Karongwe Privaat Wildreservaat.
Die prys sluit die volgende in:
- Drie (3) nagte se verblyf vir twee (2) persone wat ’n Deluxe Safari Suite deel by Becks Safari Lodge in die Karongwe Privaat Wildreservaat.
- Die prys sluit in: Welkomsdrankie met aankoms, verblyf, alle etes en verversings (tee, koffie, water, peuselhappies in die hoof-eetsaal, geselekteerde plaaslike biere, huiswyne, koeldrank en water vanaf die hoofkroeg), oggend- en aandwildritte in die Karongwe Privaat Wildreservaat met ʼn skemerkelkie drankie tydens die aandrit, asook ʼn privaat romantiese aandete, romantiese kamer opstel en ʼn bottel wyn.
Bepalings en Voorwaardes Geld – Rol af om meer hiervan hier onder te lees.
























