Die prys is ter waarde van R 13,750!
Een van die Troue van die Jaar 2024 se wen paartjies gaan hierdie ongelooflike prys wen, geborg deur EDGE of Eden.
Die prys sluit die volgende in:
- Vyf (5) nagte se verblyf vir twee (2) mense in die Milkwood eenheid by EDGE of Eden, tydens die middel van die week vanaf Sondag tot Vrydag.
- Die prys sluit verblyf en 2 sakke hout vir die eerste dag.
Bepalings en Voorwaardes Geld – Rol af om meer hiervan hier onder te lees.