Die prys is ter warde van R 12,100!
Een van die Troue van die Jaar 2022 wen paartjies gaan hierdie ongelooflike prys wen, geborg deur The Turbine Boutique Hotel & Spa.
Die prys sluit die volgende in vir die paartjie:
- Twee (2) nagte se verblyf gedurende die middel van die week vir ʼn paartjie wat ʼn standaard suite in die The Turbine Boutique Hotel & Spa deel.
- Hierdie prys sluit ontbyt in vir albei oggende, asook ʼn Bootvaart vir twee (2) mense met vingerhappies en een bottel huiswyn van die Turbine Water Club.
Terme en Bepalings geld – Rol af om meer hiervan hier onder te lees.