DIE PRYS

Die prys is ter waarde van R 13,680!

Een van die Troue van die Jaar 2022 wen paartjies gaan hierdie ongelooflike prys wen, geborg deur Walkersons Hotel & Spa.

Die prys sluit die volgende in vir die paartjie: :

  • Die prys sluit in Twee (2) nagte se verblyf gedurende die middel van die week vir ʼn paartjie in ʼn Luukse Lakeside Suite by Walkersons Hotel & Spa.
  • Hierdie prys sluit in:
    • Ontbyt vir twee (2) persone albei oggende;
    • 4 Gang aandete vir twee (2) op albei aande;
    • Gebruik van die fietse.

Terme en Bepalings geld – Rol af om meer hiervan hier onder te lees.

MEER OOR DIE BORG

Die 22-jaar oue Walkersons Hotel & Spa naby Dullstroom is ʼn perfekte kombinasie van elegansie en sjarme met sy historiese hoofgeboue wat volledig toegerus is met al die moderne geriewe.  Walkersons is op 800 hektaar van rustige platteland geleë en spog met 27 privaat hotelkamers – waarvan twee, die Family en Manor Suites, geskik is vir families – en vyf selfsorg gesins-kothuise.

Die heerlike gourmet-kookkuns, wat beskikbaar is vir gaste en dagbesoekers, was lank reeds een van die bekende besienswaardighede van Walkersons, saam met die ongerepte natuurskoon, die luukse spa en die kans om te vliegvis-vang in die beroemde forel damme van Dullstroom.

Dié hotel het die Trip Advisor Certificate of Excellence-toekenning van 2013 tot 2018 ontvang, asook die Travelers Choice-toekenning in 2019 tot-en-met en insluitende 2021, en is ideaal vir eksklusiewe naweek wegbreke, troues en sake konferensies.

TERME EN BEPALINGS

  1. Mooi Troues se standaard kompetisie terme en bepalings geld. Klik hier om meer te lees.
  2. Troue van die Jaar 2022 se standaard kompetisie terme en bepalings geld.  Klik hier om meer te lees.
  3. Die prys sal gedig wees vanaf 1 Augustus 2023 tot 31 Oktober 2024.
  4. Die prys sluit in Twee (2) nagte se verblyf gedurende die middel van die week vir ʼn paartjie in ʼn Luukse Lakeside Suite by Walkersons Hotel & Spa.
  5. Hierdie prys sluit in Ontbyt vir twee (2) persone albei oggende;4 Gang aandete vir twee (2) op albei aande; en die gebruik van die fietse.
  6. Die prys sluit uit: Drankies, etes en aktiwiteite wat nie genoem word nie, fooitjies, items van persoonlike aard.
  7. Hierdie prys sluit ook uit besprekings gedurende die Kersfees Seisoen en Paasfees Vakansies asook oor Naweke.
  8. Hierdie prys is onderhewig aan beskikbaarheid.
  9. Hierdie prys is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant verruil word nie.
  10. Alle drank en alle ander uitgawes word vir die rekening van die wenner in rekening gebring.
  11. Vlugte en vervoerkoste is teen die wenners se eie onkoste.
  12. Die prys kan nie gekombineer word met enige ander promosies of spesiale aanbiedinge wat deur Walkersons Hotel & Spa aangebied word nie.
  13. Die Walkersons Hotel & Spa se Terme en Bepalings is van toepassing en is op aanvraag direk vanaf Walkersons Hotel & Spa beskikbaar.
  14. Mooi Troues / Troue van die Jaar bemark die prys namens die prysborg en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige eise, vrae en of om die prys van die borg op te eis nie.