TERME EN BEPALINGS

Inskrywings vir Troue van die Jaar:

  1. Mooi Troues se standaard kompetisie terme en bepalings geld.  Klik hier om dit te lees
  2. Paartjies wat tussen 1 Januarie 2020 en 31 Desember 2020 getrou het en Suid-Afrikaanse burgers is mag inskryf vir die kompetisie.
  3. Inskrywings vir Troue van die Jaar 2019 is oop vanaf 1 Januarie 2020 en sluit 28 Februarie 2021.
  4. Enige troue en/of inhoud wat na 1 Maart 2021 ingedien word sal nie deel vorm van die kompetisie nie.
  5. Vir jou inskrywing om op die Troues van die Jaar 2020 blad te verskyn moet jy die inskrywings vorm invul op ons webtuiste en ook jou e-pos lees nadat jy jou vorm ingevul het, want dit behels belangrike stappe wat gevolg moet word.
  6. Jy moet jou foto’s stuur na fotos@trouevandiejaar.co.za nadat jy die inskrywings vorm voltooi het.  
  7. Geen gratis veranderinge sal gemaak word indien jou profiel aanlyn is nie, so maak seker alles is korrek.  Veranderinge sal gemaak word teen R 500 per verandering.  Stuur ons ‘n e-pos na kontak@trouevandiejaar.co.za vir enige veranderinge. 

Stem reëls:

  1. Die stem proses maak teen 7 Maart 2021 oop.  
  2. Die publiek kan vir hul gunsteling troues stem tot en met 15 Julie 2021 11:59 nm.  Die sluitings datum vir stemme is op 15 Julie 2021 om 11:59 nm.
  3. Elke stem sal R 1 per stem kos en word deur SnapScan gedoen op die paartjie se profiel. Daar is ook ‘n EFT stem opsie beskikbaar.
  4. Die top 10 word bepaal deur die aantal stemme wat elke een van daardie troues ontvang het vanaf die publiek.  Die top 10 stemme sal op 17 Julie 2021 aangekondig word.
  5. Die top 10 finale stemme sal begin op 17 Julie 2021 en sluit op 8 Augustus 2021.
  6. Die wenner sal teen 15 Augustus 2021 aangekondig word.
  7. Die wenners sal per e-pos in kennis gestel- en ook telefonies gebel word.
  8. Die wenners sal ook 15 Augustus 2021 op Mooi Troues se sosiale media platvorms bekend gemaak word.
  9. Geen terugbetalings vir betaalde stemme sal gedoen word nie.
  10. Gebruik die korrekte verwysing nommer soos in die paartjie se profiel.  Indien jy nie die korrekte verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.

Prys Terme en Bepalings :

  1. Elke prys het sy eie terme en bepalings. Lees meer oor die spesifieke kompetisie se termes en bepalings op hul kompetisie blad, soos gelys onder pryse op die Troue van die Jaar webtuiste.
  2. Troue van die Jaar/Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige pryse wat gewen word nie.  Mooi Troues bemark pryse namens die borge van die kompetisie en het geen besluitnemings teenoor die pryse wat gewen word nie en of enige veranderinge wat gemaak word nie.
  3. Enige skending of poging om enige van die termes en bepalings van die kompetisie te skend, sal lei tot die onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys of pryse deur die bemarkers. 
  4. Troue van die Jaar/Mooi Troues sal nie enige stem gelde terugbetaal aan stemmers nie. 
  5. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van ‘n pandemie, siektes, rampe, natuurlike rampe, onnatuurlike rampe, borge wat verander, borge wat nie meer in besigheid is nie, borge wat onttrek, pryse wat verander, pryse wat nie meer beskikbaar is nie, infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van die bemarkers, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid, integriteit of behoorlike uitvoering van die kompetisie bederf of raak, sal die bemarkers geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van die begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
  6. Pryse kan nie oorgedra word na enige ander persoon toe nie.
  7. Pryse kan nie verruil vir enige ander produkte of dienste nie.
  8. Pryse kan nie verruil word vir kontant nie.

Algemene Terme en Bepalings :

  1. Indien die paartjie nie meer getroud is wanneer die wenner van die kompetisie aangekondig word nie, sal die tweede beste wenner die eerste prys ontvang en die derde wenner die tweede prys en dan sal daar ‘n nuwe wenner vir die derde prys gekies word.
  2. Mooi Troues/Troue van die Jaar het die reg om enige inskrywing te verwyder en af te haal indien dit nie voldoen aan die vereistes nie.
  3. Foto’s vir Troue van die Jaar advertensie doeleindes is slegs vir voorbeeld doeleindes.  Die prys wat jy wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  4. Enige poging om enige van die termes en bepalings te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers en of die borge.
  5. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, sal Troue van die Jaar/Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.  Dit sluit in as gevolg van ‘n pandemie, siektes, rampe, natuurlike rampe, onnatuurlike rampe, borge wat verander, borge wat nie meer in besigheid is nie, borge wat onttrek, pryse wat verander, pryse wat nie meer beskikbaar is nie, infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Troue van die Jaar/Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.

TERMS AND CONDITIONS

Entries for the Troue van die Jaar competition:

  1. Mooi Troues standard competition terms and conditions do apply. Click here to read more.
  2. Couples who got married between 1 January 2020 and 31 December 2020 and are South-African citizens can enter this competition.
  3. Entries for Troue van die Jaar 2020 competition is open from 1 January 2020 till 28 February 2021.
  4. Any wedding submitted after 1 March 2020 will not be part of the competition. 
  5. For your entry to be showcased on the Troue van die Jaar 2020 page, you have to submit your details via the entry form on our website. You will then receive an e-mail after you submitted your entry that is extremely important.  This e-mail will give you the next steps that need to be followed.
  6. Images should be sent via WeTransfer to fotos@trouevandiejaar.co.za after you completed the entry form on the Troue van die Jaar website.
  7. No free changes will be made if your profile is online, so make sure everything is correct. Changes will be made at R 500 per change.  Please e-mail us at kontak@trouevandiejaar.co.za for changes.

Voting rules:

  1. Voting will open by 7 March 2021.
  2. The public can vote for the wedding they think is the best until 15 July 2021 11:59 pm. The closing date for votes is 15 July 2021 at 11:59 pm.
  3. Every vote will cost R 1 per vote and votes will be done using SnapScan. EFT voting option will be available. 
  4. The top 10 will be determined by the number of votes each and every one of the couples received from the public. The top 10 will be announced on 17 July 2021.
  5. The top 10 final voting will open on 17 July 2021 and close on 8 August 2021.
  6. The winners will be announced by 15 August 2021.
  7. The winners will be notified via e-mail as well as a phone call.
  8. The winners will also be announced 15 August 2021 on Mooi Troues social media platforms.
  9. No refunds will be done for paid votes. 
  10. Make sure you use the correct reference number as displayed in the couple’s profile.  If you do not use the correct reference number the couple will not receive their votes.

Prize Terms and Conditions:

  1. Each and every prize have its own set of terms and conditions, read more about the terms and conditions of the specific prize on their pages as listed under prizes on the Troue van die Jaar website.
  2. Troue van die Jaar/Mooi Troues cannot be held liable for any prize or prizes that have been won. Mooi Troues promotes the prizes on behalf of the sponsors of this competition and has no rights over the decision making and changes of the prizes by the sponsors.
  3. Any violation or attempt to violate any of the terms and conditions of the competition will result in the immediate disqualification of any offender and may lead to the withdrawal of the prize or prizes by the marketers or sponsors.
  4. Troue van die Jaar/Mooi Troues will not refund any voting fees to the voters.
  5. If for any reason, the competition is unable to proceed as planned, including due to pandemic, illness, disasters, natural disasters, unnatural disasters, sponsors that change, sponsors that’s not in business anymore, sponsors that withdraw from the competition, prizes that change, prizes that are no longer available, computer virus infection, bugs, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions, or any other causes beyond the control of the promoters, who spoil or affect the administration, security, fairness, integrity or proper conduct of the competition, the promoters will be entitled to their sole discretion to cancel the competition and or resume it from the beginning on the same or similar terms as this.  No refunds will be done. 
  6. Prizes cannot be transferred to someone else.
  7. Prizes cannot be exchanged for any other products or services.
  8. Prizes cannot be exchanged for cash.

General Terms and Conditions: 

  1. If the couple is no longer married when the winner of the competition is announced, the second winner will receive the first prize and the third winner the second prize and then a new winner will be chosen for the third prize.
  2. Mooi Troues/Troue van die Jaar 2019 has the right to remove and remove any entry if it does not meet the requirements.
  3. Photos used on the Troue van die Jaar website are for advertising purposes only. The prize you win will not necessarily look exactly the same.
  4. Any attempt to violate any of the Terms and Conditions will result in immediate disqualification of any offender and may result in the prize being withdrawn by the marketers and the competition canceled.
  5. If for any reason, the competition is unable to proceed as planned, Mooi Troues/Troue van die Jaar will be entitled to their sole discretion to cancel the competition and or choose to resume it on the same or similar terms as this. This includes due to a pandemic, illness, disasters, natural disasters, unnatural disasters,, sponsors that change, sponsors that are not in business anymore, sponsors that withdraw from the competition, prizes that change, prizes that are no longer available, computer virus infection, bugs, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions, or any other causes beyond the control of Mooi Troues/Troue van die Jaar, which compromise or affect the administration, security, fairness of the competition.  No refunds will be done.