Kallie & Mariska Erasmus

STORIE:


Ons ontmoeting in 2018 was onverwags. ʼn Gemeenskaplike vriendin het ons aanmekaar voorgestel. Min het ons geweet dat ons 5 jaar later ewige trou aan mekaar sou beloof. Ons wou ʼn intieme troue gehad het en dis beslis wat ons gekry het. Dankie tog vir ʼn man wat my gelos het met die trou reëlings en net ingestem het met wat ek besluit het, dit het die reëlings soveel makliker gemaak. Ons wou minimalisties wees, met ʼn aardse kleurskema, en ʼn pak vir die bruidegom wat nie in enige man se pype sit om af te “pull” nie. Groen – dit was ons kleurskema, nie sage groen nie, maar emerald groen. Dit was ʼn kleur waaroor ons altwee mal was en dit het ook goed ingepas by ons aardse, minimalistiese dekor keuse en kleurskema.

Ons wou gehad het die dekor moes ons plein, maar tog opwindende persoonlikhede uitbeeld. Ons wou gehad het die troue moes modern, maar nie oordoen wees nie. Ons het sakpas gewerk om ons dag so mooi as moontlik soos wat ons dit wou hê te maak.

Die groen kleur het opwinding en lewe na die dekor gebring, net soos ons mekaar se lewe met kleur, opwinding en vreugde vul. Die wit, cream en champagne kleurskema was vir ons ʼn simbool van reinheid, ʼn nuwe, skoon begin. ʼn Huwelik wat gebou gaan word op God se fondasie.

Ons dag kon nie meer perfek wees nie, ons sou dit geensins anders wou hê nie! Ons geliefdes was daar om die dag saam met ons te vier, asook ons naaste vriende. Die belangrikste was dat die vir wie ons omgee, kon getuig van hoe ons die eerste tree gee in ʼn vennootskap met Christus en beloof om mekaar lief te hê en te ondersteun vir solank as wat ons gespaar bly.

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23233

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23233

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                oor tot-en-met stemme sluit.
                left until voting closes.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Countless Events
                • Bruidegom-pak: Promans Bloemfontein
                • Dekor: Countless Evenets
                • Fotograaf: Sune Ferreira Photography
                • Gaste Geskenke: Something Gold Design Studio
                • Grimering: Karle Potgieter Artistry
                • Hare: Maryna Schoeman @ Hair by Maryna
                • Huurdienste: Bloemfontein Lawn Games
                • Huweliksbevestiger: Ds. Petrie Spies
                • Juweliersware: HDL Jewellery, Lovisa
                • Trouring: HDL Jewellery
                • Troukoek: Bietjie Bederf Bloemfontein
                • Koördineerder: Lindsey Heydenrych
                • Musiek: DJ Magpie (Margaret Whitfield)
                • Platejoggie: DJ Magpie (Margaret Whitfield)
                • Skoene: Woolworths
                • Skryfbehoeftes: Lilly Leigh Co
                • Strooimeisie-rokke: YDE
                • Tente: –
                • Trourok: Julie Wedderburn
                • Venue: Warm Karoo & The Kitchen
                • Paartjie se verblyf: Stonehill Villa
                • Vermaak: –
                • Vervoer: –
                • Videograaf: –
                • Huwelik kontrak: WJB Attorneys
                • Wittebrood plek: Little Acre Luxury Pods at WaverleyHills, Table View Cabannas