Melverick & Verucia Fredericks

STORIE:


Die troubeplanning was baie stresvol.  Baie besluite om te neem en terwyl ons die troue beplan het, het ek my nagraadse diploma ook gedoen.  Ek het geweet wat ek wou hê en my man het my vrye teëls gegee om besluite te neem.  My ouers, my suster en my tannie het ook baie gehelp met die beplanning deur die menu tastings saam te doen en blomme kombinasies te help kies.  Ek het my droom rok laat maak by Valencia Harrison.  Ek het eendag op Pinterest my asemrowende rok gesien en dadelik geweet dis presies wat ek wou.  Die proses van my rok maak was baie maklik en soos ʼn droom.  Ek het presies gekry wat ek wou hê. Het my trourok al 2 weke voor die troue gekry.  My man wou eerste ʼn pak gehuur het, maar ʼn maand voor die troue het hy presies gesien wat hy wou hê.  Ons moes dadelik na GD Suits gaan om my man se pak te laat maak omdat die tyd min was.  Sy pak was iets uniek en het perfek gesit. Ons dekor tannie was regtig is ster. Sy is so ʼn gemaklike mens.  Ons kon presies kry wat ons wou hê.  Ek wou graag roos bolle gehad het in die middel van die tafels in die lug en dis presies wat ek gekry het.  Die dekor was iets vir die boeke.  Dit was eenvoudig maar mooi. Die roos goud en champagne het regtig mooi gelyk. Ons dag was baie spesiaal tydens die onthaal het my man ʼn kers aangesteek vir sy ma en ek vir my ouma en oupa .

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ23134

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE



          BANK BESONDERHEDE:

          Verwysing: Gebruik die verywing wat begin met TVJ23****.
          Rekening Houer:  Mooi Troues

          Bank: First National Bank
          Rekening Tipe: Tjek Rekening
          Rekening Nommer: 62528022792
          Takkode: 250-655
          Belangrik: Gebruik die onderste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie.


          BANKING DETAILS:

          Verwysing: Use the reference starting with TVJ23****.
          Account Holder:
            Mooi Troues

          Bank:  First National Bank
          Account Type:  Cheque Account
          Account Number: 62528022792
          Branch Code: 250-655
          Important:  Use the below reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.

            VERWYSING | REFERENCE:

            TVJ23134

              Bepalings en Voorwaardes Geld.
              Klik hier vir gereelde vrae.
              Vir hulp klik hier om ons te kontak.

              Terms and Conditions Apply.
              Click here for frequently asked questions.
              For assistance, click here to contact us.

                oor tot-en-met stemme sluit.
                left until voting closes.

                Diensverskaffers:

                • Blomme: Blossoms
                • Bruidegom-pak: Gd suits
                • Dekor: Amy’s Party’s & Events
                • Fotograaf: Ricardo lobberts Photography
                • Gaste Geskenke: Geskenkbewyse en geld
                • Grimering: Minnie Wamaxesibe Gayiza
                • Hare: Churmone Baadjies
                • Huurdienste: Flamboijant Decor Wedding and Events,AVZ Décor & Design, Best events
                • Huweliksbevestiger: Allen Cupido
                • Juweliersware: Bruid- geen Bruidegom – American Swiss
                • Trouring: Viljoen Juweliers Worcester
                • Troukoek: PJ Lombaard
                • Koördineerder: Nicola Alberts
                • Musiek: Dj Bougie
                • Skoene: Steve Madden Truworths
                • Skryfbehoeftes: Loyalty printing and design en Sk Graphic & web Design
                • Strooimeisie-rokke: Kenneth Designs
                • Trourok: Valencia Harrison
                • Venue: Wederom wedding venue & Guest Farm
                • Paartjie se verblyf: Wederom wedding venue & Guest Farm
                • Videograaf: Ricardo Lobberts Photography
                • Wittebrood plek: Cubana beach resort – Durban Uhmlanga