Henk & Jenica Bam

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ24107

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

        BANK BESONDERHEDE:
        BANK DETAILS:

        VERWYSING | REFERENCE:

        TVJ24107

          Bank:

          First National Bank

          Rekening Nommer | Account Number:

          62528022792

          Takkode | Branch Code:

          250-655

          Rekening Tipe | Account Type:

          Tjek/Cheque

          Rekening Houer | Account Holder:

          Mooi Troues

           

          Belangrik:  Gebruik die korrekte verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie. Indien jy die verkeerde verywing gebruik het, klik hier om ons onmiddelik te kontak. Ons sal die bewys van betaling aanvrae per e-pos.

          Important:  Use the reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.  If you used the incorrect reference, click here to contact us immediatly.  We will request the proof of payment per e-mail. 

            Bepalings en Voorwaardes Geld.
            Klik hier vir gereelde vrae.
            Vir hulp klik hier om ons te kontak.

            Terms and Conditions Apply.
            Click here for frequently asked questions.
            For assistance, click here to contact us.

              STORIE:


              Ons het 1 jaar gevat om ons mooiste dag te beplan! Dit was rêrig spesiaal gewees om dit te kon doen.

              My trou rok is vir my die mooiste rok wat ek nog ooit gesien het, ek het natuurlik soos die mooiste bruid gevoel! Alles was net perfek! Toe my man se eerste traan rol het ek geweet my rok keuse is reg! Die gaste kon nie genoeg se hoe mooi die rok was nie.

              Henk het so handsome gelyk, goeie genade!

              Die venue is iets uit die boeke, alles het net saam gesmelt! My idee wat ek gehad het, het op die tafel gekom en net perfek uit gedraai. Beter as dit kon ek nie vra nie!

              My dekor wou ek klassiek, eenvoudig en rein gehou het, om rede ek so ʼn plain Jane is. Die wit en roos goud het bitter mooi saam gesmelt en die rosé het die dekor gemaak! Less is more!

              Die spesialste oomblik was toe ek alles kon in neem van reg maak tot in met my laaste stukkie koek te eet! En die geluk in almal se oë te kon sien! Die familie en vriende het van gelukkige trane tot in met die grootste glimlag op hulle gesigte gehad!

              Dans skoene aan en gedans tot die einde toe! Daar was net vreugde en geluk!

              Ons bruid span is n mean team! Hulle het uit gehaal en wys!
              Natuurlik moes die manne hulle gewere uit haal net om seker te maak almal is veilig!

              En moenie eers dink dat die ouers nie pragtig gelyk het nie, hulle het ons impress!

              Nie te min die Rooi Ford(100 met ʼn V8 engin in) het almal se koppe gedraai.

              Dankie Liewe Heer vir die ongelooflike dag en dat alles net so perfek was vir my en Henk ons sal dit oor en oor doen! Sonder U sou dit nie moontlik gewees het nie! Dankie vir die seën wat ons ervaar en beleef het op ons trou dag!

              Liefde die Bam’s

              Diensverskaffers:

              • Blomme: Tersia en Thelma
              • Bruidegom-pak: Truworths men
              • Dekor: Shiloh wedding venue
              • Fotograaf: Amy Ballentyne
              • Grimering: Cheree-Lee beauty obsession
              • Hare: Vanessa(my moeder)
              • Huurdienste: Caterworld
              • Huweliksbevestiger: Hannah Martin
              • Juweliersware: Lovisa
              • Trouring: Self design by n ring maker
              • Troukoek: Speciaal gereel deur n familie lid
              • Koördineerder: Ek self
              • Musiek: Anton
              • Skoene: Edgars
              • Skryfbehoeftes: My tannie diy
              • Strooimeisie-rokke: Lena-Lisa
              • Trourok: 2de hands gekoop en bietjie verander
              • Venue: Shiloh Nelspruit
              • Paartjie se verblyf: Shiloh Nelspruit
              • Vervoer: Ons rooi ford
              • Videograaf: Amy Ballentyne
              • Huwelik kontrak: Juanita
              • Wittebrood plek: Mosambique