Marizan & Arno Bus

      STEM | VOTE

      VERWYSING | REFERENCE:

      TVJ24160

        -

        Belangrik:  Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
        Important:  Use the above reference when voting. No refunds will be done.

        R 1 = 1 STEM/VOTE

        STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.

        VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

        BANK BESONDERHEDE:
        BANK DETAILS:

        VERWYSING | REFERENCE:

        TVJ24160

          Bank:

          First National Bank

          Rekening Nommer | Account Number:

          62528022792

          Takkode | Branch Code:

          250-655

          Rekening Tipe | Account Type:

          Tjek/Cheque

          Rekening Houer | Account Holder:

          Mooi Troues

           

          Belangrik:  Gebruik die korrekte verwysing wanneer jy stem.  Geen terugbetalings sal gedoen word nie. Indien jy die veerkeerde verywing gebruik sal die stemme nie na die korrrekte troue toe gaan nie. Indien jy die verkeerde verywing gebruik het, klik hier om ons onmiddelik te kontak. Ons sal die bewys van betaling aanvrae per e-pos.

          Important:  Use the reference when voting. No refunds will be done. If you use the incorrect reference, the votes will not be allocated to the correct wedding.  If you used the incorrect reference, click here to contact us immediatly.  We will request the proof of payment per e-mail. 

            Bepalings en Voorwaardes Geld.
            Klik hier vir gereelde vrae.
            Vir hulp klik hier om ons te kontak.

            Terms and Conditions Apply.
            Click here for frequently asked questions.
            For assistance, click here to contact us.

              STORIE:


              In 2021 verkoop ʼn deeltydse agent ʼn huis in Franskraal aan ʼn boer wat in Amerika werk met die woorde “ek gaan vir jou ʼn vrou kry”. Minwetend dat die agent op 5 November 2022 die liefdeskonneksie sal maak deur my aan hom voortestel tydens ons optom eindjaarfunksie. Ons het virtueel nommers geruil en begin gesels. ʼn Paar weke later het hy ʼn bos blomme gestuur met ʼn kaartjie wat een van ons gunsteling sangers, Francois van Coke gequote het (Daar het ek geweet ons het iets spesiaals). Boodskappe het in oproepe verander en ons het met sy terugkeer van Amerika op ons eerste afspraak gegaan.

              Soos die noodlot dit toe het, moet ek Ierland toe vir werk en verlaat ek SA ʼn week nadat hy my gevra het om sy meisie te word. Ons het die langafstand verhouding aangepak, maar met baie determinasie, daaglikse geselsies en 5 ure lange videocalls het ons deur die jaar gekom. Hy het einde 2023 by my kom kuier en ons het saam in SA gaan kuier. In die stilte het Arno, ʼn man vol verrassings met my familie en vriende begin konkel en ʼn ring ontwerp. Tydens ʼn sonsopkoms fotosessie op die 27ste Januarie het hy my verras en op een knieg gegaan en my gevra om sy vrou te word.

              Kort voor lank moes ek met ʼn swaar hart terugkeer Ierland toe en hy Amerika toe. Ons het die uitdagende troubeplanning met die hulp van familie en vriende aangepak. Ons het geweet ons soek ʼn “rustic vibe” met natuurlike elemente en wou elke gas spesiaal laat voel. De Uiljenes in Uilkraal het die vibe gebring en illustrasies van elke gas het die uniekheid geskep. My moeder het spesiaal in Ierland kom kuier om my te help om Die rok te vind en ek het waarlik soos die mooiste bruid gevoel. Klein pendante met familie fotos en die mooiste pêrel juwele het my rok afgerond. My man het nie baie versoeke gehad maar wou graag op sy pa se gunsteling liedjie instap wat ʼn groot treffer was. Drie kontinente met drie tyd zones later wys dit dat ewige liefde altyd oorwin.

              Diensverskaffers:

              • Blomme: Adie en Lelane – Floreer
              • Dekor: Muse Decor
              • Fotograaf: Jeanre du Plessis Photography
              • Gaste Geskenke: Drawn to Happiness
              • Grimering: Clarita Smit
              • Hare: Clarita Smit
              • Huurdienste: The Tentman – Beligting
              • Huweliksbevestiger: Anton Duvenhage
              • Juweliersware: Viljoen Juweliers
              • Trouring: Viljoen Juweliers
              • Troukoek: Whipped Sugar – Keri Stroebel
              • Musiek: Leon Carstens – Dual Sound
              • Strooimeisie-rokke: Shein
              • Trourok: The Vow.ie
              • Venue: De Uijlenes
              • Paartjie se verblyf: De Uijlenes
              • Huwelik kontrak: MTB Attorneys – Janine Bronkhorst
              • Wittebrood plek: Garden Route