H.W. & Nicolien Hurter

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25059


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      My pa het deur die loop van my kinderdae vir my altyd goeie raad gegee. Hy het altyd gesê ek moet n vrou kry van my “valley”. My omgewing. Iemand wat soos ek grootgeword het. Ek het gedink dit is ‘n belaglike gedagte. Iets anders wat hy ook gesê het is dat ek ‘n vrou moet kry wat vir die staat werk.

      Om daardie raad van my pa te volg kan ek nou die volgende feite weergee:

      • Ek en Nicolien het in dieselfde straat gebly.
      • In daardie tyd het ons na dieselfde kerk toe gegaan.
      • Ons was in dieselfde laerskool, Tjokkies.
      • Ons was ook in dieselfde Hoërskool, Jim Fouche.
      • Nicolien werk inderdaad ook vir die staat.

      Lang storie kort: ek het vir Nicolien by ons huidige kerk gesien nadat sy Sondag na Sondag alleen in die kerk gesit het. En julle weet mos nou wat die voordele van sosiale media is en dit kon toe daartoe lei dat ek en sy met n gesprek begin…. En kyk waar staan ek nou.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Pepermossie
      • Bruidegom-pak: Truworths MAN
      • Dekor: Pepermossie
      • Fotograaf: Escada Photography
      • Huweliksbevestiger: Ds. Charles James
      • Juweliersware: Heathorns
      • Trouring: Heathorns
      • Koördineerder: Pepermossie
      • Musiek: Crrative Kilowatt
      • Platejoggie: Dewald
      • Trourok: Julie Wedderburn
      • Venue: Pepermossie Bloemfontein
      • Paartjie se verblyf: Pepermossie Bloemfontein
      • Videograaf: Escada Videography
      • Huwelik kontrak: Hill, McHardy & Herbst
      • Wittebrood plek: Kaapstad