Joe-Anne & Franco Heuer

    STEM | VOTE


    VERWYSING | REFERENCE:

    TVJ25065


    Belangrik: Gebruik die boonste verwysing wanneer jy stem. Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
    Important: Use the above reference when voting. No refunds will be done.

    R 1 = 1 STEM/VOTE

    STEM ENIGE BEDRAG SOVEEL KEER SOOS JY WIL.
    VOTE ANY AMOUNT AS MANY TIMES AS YOU LIKE

    Bepalings en Voorwaardes Geld.

    Klik hier vir gereelde vrae.
    Vir hulp klik hier om ons te kontak.

    Terms and Conditions Apply.

    Click here for frequently asked questions.
    For assistance, click here to contact us.

      STORIE:


      Na byna ‘n jaar se beplanning, onder die sagte Afrika-hemel by Tshikwalo Game Lodge, omring deur kleurvolle blomme en ons kosbaarste geliefdes, het ek stadig in die paadjie afgestap, saam my ma en pa, op ’n lied wat Riana Nel spesiaal vir ons geskryf het. Die oomblik toe ek Franco sien, het my hart geweet — ek is presies waar ek moet wees.

      Ons het vir altyd belowe, tussen trane en glimlagte, vasgevang in die liefde van almal wat vir ons die wêreld beteken. Die stylvolle see van swart uitrustings het die oomblik tydloos en elegant gemaak.

      Ons eerste dans was pure magie — elke tree, elke kyk, ’n weerspieëling van ons liefde. Al die oefen en lag het gelei tot daardie volmaakte oomblik waaroor niemand kon ophou praat nie.

      Dit was die onvergeetlikste dag, die dag waarop ek die liefde van my lewe getrou het. Alles was perfek en prentjie-mooi.

      Diensverskaffers:

      • Blomme: Bloemen D’cor
      • Bruidegom-pak: Desch
      • Dekor: Bloemen D’cor
      • Fotograaf: Dearest Darling Film & Photography
      • Grimering: New Me by Marlie
      • Hare: Hair by Josh
      • Huurdienste: A&E Decor
      • Huweliksbevestiger: Ps Louis Holtzhausen – CRC Potch
      • Juweliersware: My Diamonds
      • Trouring: My Diamonds
      • Troukoek: The Sugarsmith
      • Koördineerder: Tshikwalo Game Lodge – Sharon & Belinda
      • Musiek: Sound Hatch Productions
      • Platejoggie: DJ Pieter
      • Skoene: Aldo
      • Skryfbehoeftes: Daisy Designs
      • Strooimeisie-rokke: Gelique
      • Trourok: Vonve Bridal Couture
      • Venue: Tshikwalo Game Lodge
      • Paartjie se verblyf: Tshikwalo Game Lodge
      • Videograaf: Dearest Darling Film & Photography
      • Wittebrood plek: Maldives