BEPALINGS EN VOORWAARDES

Inskrywings vir Troue van die Jaar:

  1. Mooi Troues se standaard kompetisie bepalings en voorwaardes geld.  Klik hier om dit te lees.
  2. Paartjies wat tussen 1 Januarie 2019 en 31 Desember 2019 getrou het en Suid-Afrikaanse burgers is mag inskryf vir die kompetisie.
  3. Inskrywings vir Troue van die Jaar 2019 is oop vanaf 1 Januarie 2019 en sluit 29 Februarie 2020.
  4. Enige troue en/of inhoud wat na 1 Maart 2020 ingedien word sal nie deel vorm van die kompetisie nie.
  5. Vir jou inskrywing om op die Troues van die Jaar 2019 blad te verskyn moet jy die inskrywings vorm invul op ons webtuiste en ook jou e-pos lees nadat jy jou vorm ingevul het, want dit behels belangrike stappe wat gevolg moet word.
  6. Jy moet jou foto’s stuur en ook jou lys van diensverskaffers na inskrywings@mooitroues.co.za soos per die e-pos wat jy sal ontvang nadat jy ingeskryf het.
  7. Geen gratis veranderinge sal gemaak word indien jou profiel aanlyn is nie, so maak seker alles is korrek.  Veranderinge sal gemaak word teen R 300 per verandering.  Stuur ons ‘n e-pos na trouevandiejaar@mooitroues.co.za vir enige veranderinge.

Stem reëls:

  1. Die publiek kan vir hul gunsteling troues stem tot en met 15 Julie 2020 12nm.  Die sluitings datum vir stemme is op 15 Julie 2020 om 11:59 nm.
  2. Elke stem sal R 1 per stem kos en word deur SnapScan gedoen op die paartjie se profiel. Daar is ook ‘n EFT stem opsie.
  3. Daar is ook grootmaat stemme beskikbaar vir die publiek om te stem, onder verduidelik ons meer hieroor.
  4. Die top 10 word bepaal deur die aantal stemme wat elke een van daardie troues ontvang het vanaf die publiek.  Die top 10 stemme sal op 17 Julie 2020 aangekondig word.
  5. Die top 10 finale stemme sal begin op 17 Julie 2020 en sluit op 8 Augustus 2020.
  6. Die wenner sal teen 15 Augustus 2020 aangekondig word.
  7. Die wenners sal per e-pos in kennis gestel- en ook telefonies gebel word.
  8. Die wenners sal ook 15 Augustus 2020 op Mooi Troues se sosiale media platvorms bekend gemaak word.
  9. Geen terugbetalings vir betaalde stemme sal gedoen word nie.
  10. Gebruik die korrekte verwysing nommer soos in die paartjie se profiel.  Indien jy nie die korrekte verwysings nommer gebruik nie sal die paartjie nie hul stemme ontvang nie.
  11. Geen terugbetalings sal gedoen word nie. 

Grootmaat stemme:

  1. Mooi Troues het vier grootmaat stem opsies beskikbaar:
    • R 50 = 50 stemme
    • R 100 = 100 stemme
    • R 250 = 250 stemme
    • R 500 = 500 stemme
    • R 1 000 = 1 000 stemme
  2. Kontak ons by trouevandiejaar@mooitroues.co.za vir meer inligting om op grootmaat te stem.   Onthou om die paartjie se name en van in te sluit sodat ons vir jou die korrekte verwysing kan gee vir die grootmaat stemme.

Prys Bepalings en Voorwaardes :

  1. Elke prys het sy eie bepalings en voorwaardes. Lees meer oor die spesifieke kompetisie se bepalings en voorwaardes op hul kompetisie blad, soos gelys onder pryse op die Troue van die Jaar 2019 webtuiste.
  2. Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige pryse wat gewen word nie.  Mooi Troues bemark pryse namens die borge van die kompetisie en het geen besluitnemings teenoor die pryse wat gewen word nie en of enige veranderinge wat gemaak word nie.
  3. Enige skending of poging om enige van die bepalings en voorwaardes van die kompetisie te skend, sal lei tot die onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys of pryse deur die bemarkers.
  4. Mooi Troues sal nie enige stem gelde terugbetaal aan stemmers nie.
  5. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van die bemarkers, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid, integriteit of behoorlike uitvoering van die kompetisie bederf of raak, sal die bemarkers geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van die begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.
  6. Pryse kan nie oorgedra word na enige ander persoon toe nie.
  7. Pryse kan nie verruil vir enige ander produkte of dienste nie.
  8. Pryse kan nie verruil word vir kontant nie.

Algemene Bepalings en Voorwaardes :

  1. Indien die paartjie nie meer getroud is wanneer die wenner van die kompetisie aangekondig word nie, sal die tweede beste wenner die eerste prys ontvang en die derde wenner die tweede prys en dan sal daar ‘n nuwe wenner vir die derde prys gekies word.
  2. Mooi Troues/Troue van die Jaar 2019 het die reg om enige inskrywing te verwyder en af te haal indien dit nie voldoen aan die vereistes nie.
  3. Foto’s vir Troue van die Jaar advertensie doeleindes is slegs vir voorbeeld doeleindes.  Die prys wat jy wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  4. Enige poging om enige van die bepalings en voorwaardes te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  5. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.  Dit sluit in as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak.

TERMS AND CONDITIONS

Entries for the Wedding of the Year competition:

  1. Mooi Troues standard competition terms and conditions do apply. Click here to read more.
  2. Couples who got married between 1 January 2019 and 31 December 2019 and are South-African citizens can enter this competition.
  3. Entries for Wedding of the Year 2019 competition is open from 1 January 2019 till 29 February 2020.
  4. Any wedding submitted after 1 March 2020 will not be part of the competition.
  5. For your entry to be showcased on the Wedding of the Year 2019 page, you have to submit your details via the entry form on our website. You will then receive an e-mail after you submitted your entry that is extremely important.  This e-mail will give you the next steps that needs to be followed.
  6. Your images and list of wedding service providers should be sent to inskrywings@mooitroues.co.za as per the e-mail you received after you entered the Wedding of the Year 2019 competition.
  7. No free changes will be made if your profile is online, so make sure everything is correct. Changes will be made at R 300 per change.  Please e-mail us at trouevandiejaar@mooitroues.co.za for changes.

Voting rules:

  1. The public can vote for the wedding they think is the best until 15 July 2020 12pm. The closing date for votes are 15 July 2020 at 11:59 pm.
  2. Every vote will cost R 1 per vote and votes will be done using SnapScan. EFT voting option will be available.
  3. There will also be bulk voting options available to the public, explained below.
  4. The top 10 will be determined by the number of votes each and everyone of the couples receive from the public. The top 10 will be announces 17 July 2020.
  5. The top 10 final voting will open on 17 July 2020 and close 8 August 2020.
  6. The winners will be announced by 15 August 2020.
  7. The winners will be notified via e-mail as well as a phone call.
  8. The winners will also be announced 15 August 2020 on Mooi Troues social media platforms.
  9. No refunds will be done for paid votes. 
  10. Make sure you use the correct reference number as displayed in the couples profile.  If you do not use the correct reference number the couple will not receive their votes.
  11. No refunds will be done.

Bulk votes:

  1. Mooi Troues will have four bulk voting options available:
    • R 50 = 50 votes
    • R 100 = 100 votes
    • R 250 = 250 votes
    • R 500 = 500 votes
    • R 1 000 = 1 000 votes
  2. Contact us at trouevandiejaar@mooitroues.co.za for more information about our bulk voting options. Remember to include the couples’ names and married surname for us to give you the correct reference number for the bulk votes.

Prize Terms and Conditions:

  1. Each and every prize have its own set of terms and conditions, read more about the specific prizes terms and conditions on their pages as listed under prizes on the Wedding of the Year 2019 website.
  2. Mooi Troues cannot be held liable for any prize or prizes that has been won. Mooi Troues promotes the prizes on behalf of the sponsors of this competition and have no rights over the decision making and changes of the prizes by the sponsors.
  3. Any violation or attempt to violate any of the terms and conditions of the competition will result in the immediate disqualification of any offender and may lead to the withdrawal of the prize or prizes by the marketers or sponsors.
  4. Mooi Troues will not refund any voting fees to the voters.
  5. If, for any reason, the competition is unable to proceed as planned, including due to computer virus infection, bugs, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions or any other causes beyond the control of the promoters, who spoil or affect the administration, security, fairness, integrity or proper conduct of the competition, the promoters will be entitled to their sole discretion to cancel the competition and resume it from the beginning on the same or similar terms as this.
  6. Prizes cannot be transferred to someone else.
  7. Prizes cannot be exchanged for any other products or services.
  8. Prizes cannot be exchanged for cash.

General Terms and Conditions:

  1. If the couple is no longer married when the winner of the competition is announced, the second winner will receive the first prize and the third winner the second prize and then a new winner will be chosen for the third prize.
  2. Mooi Troues/Wedding of the Year 2019 has the right to remove and remove any entry if it does not meet the requirements.
  3. Photos used on the Wedding of the Year website are for advertising purposes only. The prize you win will not necessarily look exactly the same.
  4. Any attempt to violate any of the Terms and Conditions will result in immediate disqualification of any offender and may result in the prize being withdrawn by the marketers and the competition cancelled.
  5. If, for any reason, the competition is unable to proceed as planned, Mooi Troues will be entitled to their sole discretion to cancel the competition and resume it on the same or similar terms as this. This includes due to computer virus infection, bugs, tampering, unauthorized intervention, fraud, technical interruptions or any other causes beyond the control of Beautiful Weddings, which compromise or affect the administration, security, fairness of the competition.